Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Advertisements

Volksmoord – Genocide

Daar is reeds sedert 1994 'n volksmoord aan die gang (Afrikaners - Boere - Blankes).  Verseker word ons op alle vlakke van die samelewing uitgewis.   Ekonomiese ontmagtiging en maatskaplik het veral swart bemagtiging wetgewings wat op ons afgedwing word en die skynheiligheid van links liberales (blankes) wat in gelid val met die ANC-SAKP (en al… Continue reading Volksmoord – Genocide

Killings and Attacks

*** *** Vier mense waarvan daar bewus is,  is vermoor die afgelope 5 dae vanaf 23/2 2019-27/2/2019 Ons dink aan die familie en vriende in die hartseer tyd. Wees waaksaam, wees veilig en wees paraat! Jean (Lange) Loubsher - 76 - Velddrif Gert Burger - 65 - Kroonstad Corrienne Tesner - 62 - Secunda Charmaine… Continue reading Killings and Attacks

Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Die Weskus is geruk deur 'n plaasmoord op die rustige dorpie Lutzville waar 'n bekende boer, Jaco Louw (57) wat met verskeie steekwonde aangetref is.   Simpatie aan naasbestaandes en familielede. FARM MURDER: Lutzville, Western Cape Province. Tragedy as Jaco Louw (57), was  stabbed to death.    Condolences to his family and friends Een moord is… Continue reading Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Selfdefence – selfverdediging

SHOOT TO KILL -  terrorists do not enter property illegal for a cup or tea or a drink - they are terrorists, normally with illegal guns. 'n Terroris het sy eie dood kom haal, verewig die verdoemenis in - dis hoe dit hoort.  Het geen simpatie vir enige terroris wat onwettig eiendom betree om dood… Continue reading Selfdefence – selfverdediging

Whites – you are not welcome in your country

Slow war and genocide are taking place against the white minority people - there are various signs to confirm that.   Black economic empowerment, the denials of the existance of Afrikaans language and culture, traditions and identity are only a few pointers regarding genocide. Totures and killings and raping - mostly black on white that taking… Continue reading Whites – you are not welcome in your country

Killings – Moorde

Hierdie is net 'n druppel in die emmer waar mense aangeval en vermoor word.  Nie alles word vermeld nie.  Nie alle aanvalle, hetsy plaas of dorpsgebiede word vermeld nie.  Nog minder word dit ooit erens - indien wel is dit nie toeganklik in elk geval nie - en in die hoofstroom media word dit nie… Continue reading Killings – Moorde