Eskom grid May 2019 – Ted Blom

Daar is Ministers oor Plaaslike Bestuur en oor Eskom, wat nie hul werkspligte nakom nie.  Tog is dit die massas se keuse om so onder te gaan om vir dieselfde spul in 2019 gestem het.   Die Minister van Finansies ontvang die jaarlikse oudits waar plaaslike owerhede bankrot is, maar steeds geld ontvang vanaf belastingbetalers.  Steeds… Continue reading Eskom grid May 2019 – Ted Blom

Advertisements

Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom created “fake” load-shedding to sign R14.5-trillion in coal contracts According to the City Press, which cited a Special Investigating Unit (SIU) report – which was handed to former president Jacob Zuma in 2017, but never officially released. *** 1 - Eskom instituted stage four load shedding today - for the first time in at… Continue reading Eskom and his “fake” loadshedding coal contracts

Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

  Hulle weet presies wat hulle doen al kom hulle voor of hulle niks weet nie - hulle steel daagliks krag, en ons sit met die beurtkrag en skade aan toerusting.  Hulle word ook bygestaan deur sindikate wat in Suid-Afrika bly en werksaam is.  Hierdie donker prentjie is meestal immigrante en ook onwettiges wat van… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Illegal connections and syndicates – Eskom

  An investigation during March 2015 was carried out by the city of Johannesburg uncovered an electricity rigging syndicate that has cost the council around R22-million.   Businesses working together with corrupt council workers have been manipulating accounts so that they pay nothing, while the public forks out more. Is it the tip of the iceberg?… Continue reading Illegal connections and syndicates – Eskom

Eskom – Sindikate – syndicates

Wanneer iemand in jou eie geledere met soveel geld werk en buiten hul eie salaris opstoot en nog meer as R20000 verdien vir hierdie onwettige konneksies, is dit 'n skreiende skande dat daar so openlik vir ons  70 miljoen burgers gelieg word.   Ons as belastingbetalers moet van elke sent rekenskap gee - maar hierdie sindikate… Continue reading Eskom – Sindikate – syndicates

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Verseker word daar nie beurtkrag op hulle toegepas nie - en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.  'n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon en gratis bly, ook krag steel vanaf landpale en vir niks betaal nie.    En steeds word hulle in die land ingebring… Continue reading Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”

Aanstellings wat sedert 1994 gedoen word is nie bevoegd genoeg om die werk of onderhoud te doen nie, dit sluit ook die tipe van steenkool in wat gelewer word.   Dit is sabotasie.   Wie het voor 1994 ook die elektrisiteit gesaboteur?   die ANC. Hierdie het NIKS MET MOSAMBIEK TE DOEN NIE  - ons probleme het lank… Continue reading Eskom sages is reeds ‘n ramp “SABOTAGE”