Commonwealth and suppression by British Colonialism

* All peoples have an international right to govern themselves, independently in their own country, on land that historically belongs to them. The entire African continent, Americas and European countries received a lot of sympathy in the past where minority peoples were oppressed by majorities and discriminated against.  In 2011 South Sudan received after years… Continue reading Commonwealth and suppression by British Colonialism

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Volksregte – Rights of people

Volke het die reg om onafhanklikheid te verkry in gebiede wat geskiedkundig hulle sin is.  Ons Boere en Afrikaner volk het dieselfde regte as enige ander volk.    Indien menseregte geskend word, soos in ons volk se geval, onderdrukking van onwettige rasgewende wetgewings, swart bemagtiging en onteiening, is daar internasionale regte wat daardie volk ten… Continue reading Volksregte – Rights of people

Kommunisme SA 2021 Communism

Sewe-en-twintig jaar van 'n rowwe onbeskaafde grondpad, die teer nouliks sigbaar - infrastrukture totaal verniel - lui dit 'n klokkie?   Die tydperk, 1961 tot 1994, waartydens hard gewerk is vir volkseie en ander wat totaal verwoes is.    Dit kom nogal ooreen met die 27 jaar tydperk na 1961, wat anc leiers destyds 'gevonnis' is… Continue reading Kommunisme SA 2021 Communism

Responsibilities of SA president – Failed government

  SA is not a democracy at all.   Who gave the orders to arson and terrorism.  ActionSA has announced on 14 July 2021 that the president of the country, Ramaphosa, various ministers, Cele and also the rest of the Executive have a positive legal obligation to uphold and maintain law and order in the whole… Continue reading Responsibilities of SA president – Failed government

“Nationalisation – Nasionalisering”

Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer.  Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet wysig… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”

Red revolution at Koeberg

Maak nie saak watter metodes word gebruik of aangewend om die hele ekonomie in totale chaos en donker te dompel nie.    Dit word steeds na 1994 gedoen.   Al het die ANC in 1994 in beheer gekom is alles bykans vernietig, heelwat besighede se deure het gesluit, juis as gevolg van die kommunistiese en ekonomiese… Continue reading Red revolution at Koeberg

Expropriation of properties

Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie.   Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement.  Al… Continue reading Expropriation of properties

Russia – ANC – Revolution – Slavery

Lagwekkend uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie.   Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het?   Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse… Continue reading Russia – ANC – Revolution – Slavery

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor blankes minderhede soos Boere, Afrikaner en elke ander blankes uit die samelewings en ekonomie gemik is. Dit het reeds voor 1990 ontstaan. Ramaphosa het sy eie kommissie (na 1994), waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie… Continue reading Inhoudsopgawe B-BBEE Index

RSA – Terrorism – Terrorisme

There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation,   NONE whatsoever.    After that year,  we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever - it is still the case after 30 years.     After a meeting between the ANC and NP at… Continue reading RSA – Terrorism – Terrorisme

Fifteen key points on the ANC manifesto

  Want to know what the ANC is offering voters in municipalities where they get to govern after the August 3 elections? We digested the party’s manifesto in 15 easy steps for you. The ANC will continue to be led by the Constitution, which also stipulates socioeconomic rights - mostly delivered by local government. Communities… Continue reading Fifteen key points on the ANC manifesto