* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het. Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel? Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba
Kategorie: Zondo commission
SA Staatskaping en Eskom
* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings. Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid. Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom
Glencore ….
Statements made on Twitter and even on youtube regarding crime and syndicates related to Eskom. Also during the Zondo commission. There are various allegations of Glencore, the largest natural resources company in the world, that is more of a crime syndicate than a business. Here's a bit of history and people involved. *… Continue reading Glencore ….
Ramaphosa about ‘corruption’
Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind. Hoekom is niemand regtig vervolg nie? Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer. Presidente benoem die regters. Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis. Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’
Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
As elkeen van hierdie gevalle, ondersoek en genoem in die Zondo verslae, die algemene lede van die publiek was wat soveel korrupsie gepleeg het teenoor die regering of mede Suid-Afrikaners, was hulle lankal agter tralies, vervolg en moes al die geld terugbetaal het. Wat as die 'Guptas' geslaag het - dis na mening niks… Continue reading Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
Zondo Commission – Phadima Fukula
Hy is as vermis aangegee en sover nog nie gevind nie. Hoeveel vermiste persone, word by die Polisie aanhangig gemaak, is of word ooit lewendig gevind. Heelwat kinders is en word met jare ook vermis. Phadima is een, maar het voor sy verdwyning, 'n saak gaan oopmaak by die Polisie. Waarnatoe is hy en deur… Continue reading Zondo Commission – Phadima Fukula
Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021
Nuwe voertuie word vernietig en verbrand - dis nou die spul terroriste wat ronddans in die strate en paaie ontwrig. Die polisie skitter in hul afwesigheid. Daar word beweer deur bende groepe hulle steun Zuma en doen dit vir Zuma wat in die tronk slaap nadat hy nie die hofverrigtinge van Zondo bygewoon het nie. … Continue reading Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021
Supporters of Zuma Nkandla 5 July 2021
Is die padblokkades nou net magsvertoon - indien wel, is dit 'n skande eintlik en 'n klap in die gesig van die gereg? Die vergadering op Nkandla het vergroot en mag nie plaasvind nie - nie volgens die regulasies om die virus te bekamp. Ten spyte daarvan het duisende sonder maskers die verrigtinge bygewoon. … Continue reading Supporters of Zuma Nkandla 5 July 2021
Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
The mass gatherings outside Zuma's home have left ordinary South Africans furious, with many asking why police allowed so many people to break lockdown regulations. Many of the supporters were seen not wearing masks with very little social distancing being observed outside his KwaDakudunuse homestead. Zuma addressed the media from his homestead, where he… Continue reading Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
“Hands off Zuma”
Zuma is nie bo enige wet of grondwet verhewe nie, en is grondwetlik skuldig deur nie op te daag waar hy moes nie - hy het self besluit om nie by te woon nie. Hy het dit oor homself gebring deur nie te gaan nie. Niemand hou hom vas nie, so niemand se hande is… Continue reading “Hands off Zuma”
ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”
Zuma has been given five days to hand himself in to police. Failing that, the police minister must order his arrest. Zuma, 79, is accused of enabling the plunder of state coffers during his nearly nine-year stint in office. “I am left with no option but to commit Mr Zuma to imprisonment, with the hope… Continue reading ConCourt send Zuma to Jail – Zondo – “spider web”
Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas
Alhoewel te wagte, is dit skokkende inligting wat uitborrel soos rooi warm lawa uit 'n vulkaan en na onder tuimel om al ons belastingbetalers eers te vergas, daarna eenvoudig met mag en mening weg te vee en te vernietig sodat die in beheer al die entiteite vir 'n appel en ei kan verkoop aan… Continue reading Paul Holden SWI at Zondo Commission on Guptas
State Capture 25 May 2021 Dudu Myeni
A criminal charge must be laid against former SAA board chairperson Dudu Myeni for her defiance of a summons, says Deputy Chief Justice Raymond Zondo. Myeni was scheduled to appear before the commission on Tuesday at 9 m. Her lawyer, advocate Nqabayethu Buthelezi, pleaded with the inquiry that Myeni had no intention to defy the… Continue reading State Capture 25 May 2021 Dudu Myeni
Zuma – sage
Wat of wie is dit wat agter die hele Zuma sage sit - alewige verskoning op verskoning dat misdaad aksies gaan verdwyn. Duidelik is daar spanne osse in Zuma se kraal nes met al die voor hom. Sekere politieke leiers en lede van MK maak hul skuldig om misdaad wat gepleeg is, wat beskerm… Continue reading Zuma – sage
Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Rogues’ Gallery book Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie". Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word. Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Loadshedding Eskom beurtkrag
A report shows that production has dropped by 4.3% in the 10 years between 2010-2019, and by 8.8% between 2010-2020 resulting in annual average reductions of 0.5% (2010-2019) and 0.9% (2010-2020). Another article stated that South Africa spends more or less 10% of the year on load shedding . But there are extras as well… Continue reading Loadshedding Eskom beurtkrag
“the Kingmaker” – SA State capture
On 29 January 2021 it was stated in an article of the Daily Maverick that the Chief Directorate Special Operations (CDSO) within the State Security Agency (SSA) spent R1-billion to protect former president Jacob Zuma and his close associates between 2012 and 2018. The Commission of Inquiry into State Capture heard that a portion of… Continue reading “the Kingmaker” – SA State capture
Zondo – Guptas – Duduzane Zuma
Enige persoon mag maar drome opstel, koester, verf en uitdeel aan diegene wat dit glo. En van die ANC takke sal hom ook natuurlik steun nes hulle met die ander "leiers" vir etlike jare doen. Natuurlik is daar 'n paar ANC voorskrifte wat hy sal voortbou om waar te maak sodat hy nommer een kan… Continue reading Zondo – Guptas – Duduzane Zuma
Zuma and Zondo
The Zondo commission will have until 12 March to file a replying affidavit, and until 15 March to file written submissions. The respondents have been given until 19 March to respond with written submissions of their own. The Zondo commission asked the court to impose a prison sentence on Zuma, who has been implicated 40 times… Continue reading Zuma and Zondo
State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas
Dit is uiters verstommend dat hierdie sake waar daar soveel korrupsie betrokke is op hoë vlak, uitgerek word. Soms klink of almal net in sirkels praat, min vervolgings is aan die orde van die dag. Watter magte het 'n kommissie regtig - dis dan ook 'n Aangestelde kommissie deur die ANC wat korrupsie ondersoek. … Continue reading State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas