Volksregte – Rights of people

Volke het die reg om onafhanklikheid te verkry in gebiede wat geskiedkundig hulle sin is.  Ons Boere en Afrikaner volk het dieselfde regte as enige ander volk.    Indien menseregte geskend word, soos in ons volk se geval, onderdrukking van onwettige rasgewende wetgewings, swart bemagtiging en onteiening, is daar internasionale regte wat daardie volk ten… Continue reading Volksregte – Rights of people

“Funny farm”

* Dis nie 'n ware plaas nie, nog minder 'n grap.  In die hart van Gauteng is hierdie plek, eintlik 'n hool,  waar sommige mense vasgevang is en nooit uit sal kom daaruit nie.    Dis in Alberton geleë.     Dis eintlik skokkend om die binnekant van so 'n terrein met 'n kamera te sien… Continue reading “Funny farm”

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Human rights violations – Menseregteskending

Die skending van menseregte is deesdae wêreldwyd 'n baie groot en intense probleem wat plaasvind en daagliks toeneem.   Dit is normaalweg waar sekere minderhede in 'n land, onderdruk word deur dieselfde (of selfs ander kleure of  beide soos in Suid-Afrika) kleur en ander etniese rasgroepe van bevolkingsgroepe wat die meerderheid vorm.   Liberales en klassieke liberales… Continue reading Human rights violations – Menseregteskending

Attacks and murders – WHITE SA farmers

Simpatie aan die families en naasbestaandes wie so aangeval en vermoor is, dit is nie net die afgelope maand nie, maar vir langer as 26 jaar.   Dis 'n hartseerpad vir die wat agterbly en sal wonde, veral emosionele wonde, lank neem om te genees.   Voor 1994 was daar militêre hulp en bystand, in die vorm… Continue reading Attacks and murders – WHITE SA farmers

Elke volk het menseregte – Switzerland

Die huidige regering en hul regsbank is besig met gevaarlike speletjies saam met hul blanke handlangers - om ons volk met swart bemagtiging te probeer vernietig.   Moet nooit 'n gekweste leeu onderskat nie.   Dit is nie net logies nie, maar kom onverwags en mens kan hoe goed voorberei wees, en tog as dit skeefloop om… Continue reading Elke volk het menseregte – Switzerland

Corruption and Crime – Human right abuses

Afgesien van swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie teenoor slegs blanke bevolking, word ons daagliks beroof van ons reg tot lewe en skending van menseregte binne 'n sogenaamde demokrasie wat kommuniste (Slovo en Soros) en liberale blankes (Dakar en ander plekke buite ons landsgrense) in hul eie vrye denke vir hulself, "onderhandel" het met mekaar? … Continue reading Corruption and Crime – Human right abuses

Ramaphosa : Immigrants/Immigrante

  Ramaphosa stated that South Africa needs to reduce the cost of starting a business.  Investments will be needed to build a better "economy" and he also focused on the immigrants.      Various points were discussed to reduce costs - electricity, data, public transport, education and health-care.   There are more opinions of the situation and… Continue reading Ramaphosa : Immigrants/Immigrante

Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)

To steal from the poor or anybody , is a violation of their human rights.  Corruption is an international  crime (s) so is racism and discrimination, that violated all our Afrikaners and Boers, the white people's human rights.  Furthermore - on corruption -  why should all our hard earned income go abroad illegally, while there are… Continue reading Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)

Human Rights Commission – Eben Etzebeth

What did Eben say on his facebook profile?     "It is completely untrue and unfounded to claim that I physically or racially abused anyone in Langebaan as has been reported on social media. Multiple witnesses can corroborate that.   I am and will always strive to be a true ambassador to this beautiful rainbow nation and… Continue reading Human Rights Commission – Eben Etzebeth

“Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”

Kleptocracy is different from a plutocracy;    A kleptocracy is a government ruled by corrupt politicians who use their political power to humiliate and violate human rights;  they plan and receive kickbacks, bribes, and special favors at the expense of the populace, or simply direct state resources to themselves, relatives or associates. Kleptocrats may use political leverage to… Continue reading “Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”

Dr Venter – NP previous government

  None of the black or coloured men or women in parliament today, or even any men, have stood up for ONE minute and acknowledged what Rina Venter or her liberal colleague did to our people during the 1980's?  Her stories with those of De Klerk and the liberals of Dakar are the same.   … Continue reading Dr Venter – NP previous government

B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

There is a double standard at play here in South Africa with B-BBEE legislations - it is not only normal crime, corruption and murders.   To discriminate against any race group ( in South Africa ) is an international crime and violation of our people's human rights.    Most political parties in parliament in South Africa… Continue reading B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

Expropriation of land – Violation of international rights

VIOLATION of the International Declaration of Human Rights.  Article 17. (1) Everyone has the right to own property alone as well as in association with others. (2) No one shall be arbitrarily deprived of his property. South Africa has signed and ratified a number of similar Treaties. Expropriation – in particular if there is a racist… Continue reading Expropriation of land – Violation of international rights

Front Nasionaal: Selfbeskikking

  Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID.   Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring.  Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

Malema “haatspraak” – teenoor blankes

TLU - TEKEN BESWAAR AAN VOOR 2 APRIL 2019 29 Maart 2019   -  FRONT NASIONAAL https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/ 2 APRIL 2019 FRONT NASIONAAL ONDERSTEUN HEELHARTIG HIERDIE AKSIE Maak beswaar teen Malema en Andile se deelname aan die verkiesing Julius Malema is pas deur die Menseregtekommissie kwytgeskeld van haatspraak. Hy het in 2016 gesê die EFF vra nie… Continue reading Malema “haatspraak” – teenoor blankes

Revolution never ended

There is no democracy in South africa.   The ANC revolution has never ended in 1961 nor 1994 - it is still ongoing since their "congress" started.   There are killings, protest actions, internal tribal wars on a daily basis and violation of our people's human rights, which included racism, discrimination (B-BBEE legislations) and other threats like… Continue reading Revolution never ended

Sandkorrel Hartklop

Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Diegene wat ons op die grense beveg het, beheer die land.   Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en klassieke liberales reeds help bou aan ons ondergang.    Kodesa… Continue reading Sandkorrel Hartklop

Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie.   Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken.  Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk