* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale blanke grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Kategorie: blanke nasionalisme – wit nasionalisme
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
Die vraag is - hoe ontbloot mens enige Wit nasionalisme, en van wanneer af mag dit nie saamstaan as 'n eenheid nie. Dit bestaan al sedert 1652 in suidelike Afrika. Niemand van ons het Wit nasionalisme al ooit in die geheim bespreek of weggesteek nie? Daar is egter 'n groot verskil, skielik is sommige klassieke… Continue reading Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word