Food chain*Voedselketting

  Kan die voedselketting se gedagtes gelees word of is dit omdat tegnologie verbeter het om die waardes van voedingswaardes daar te stel vir ons om te gebruik?    Uit vorige ervarings is ook gebruik gemaak van aantekeninge oor sekere siektes wat voorkom as daar tekorte in sekere voedselsoorte is.  Eet elke dag net 'n… Continue reading Food chain*Voedselketting

Maranata Care Centre

Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan.     Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien.     Maranata het in 2006 begin,  'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre

Vryheidsdag – Freedom day

Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie.   Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie.   Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas.  Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day

Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

  Malema is nes Ramaphosa en Zuma -  wat darem maar vinnig  die blankes nader trek en die skuld  gee vir hul eie onbekwaamhede en korrupsie.   As daar geen korrupsie was nie, het ons al 25 Singapores gehad.    Malema is deel van die parlement wat niks doen as daar soveel gesteel word nie - dit… Continue reading Malema “net nog ‘n verkleurmannetjie”

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture