* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa? Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud. Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa
Kategorie: Ramaphosa commission
SA Staatskaping en Eskom
* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings. Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid. Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom
Ramaphosa sages
Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle. Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur. Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei. Moet nie uit… Continue reading Ramaphosa sages
Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
* Ramaphosa het gedurende Junie 2022 'n groep van 14 mense aangestel om as lede van die Breëgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtigingsadviesraad te dien om die regering te lei oor verskerpte transformasie van die ekonomie. Die Raadslede is ingevolge Artikel 6(1) (d) van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet No 53 van 2003)… Continue reading Ramaphosa: B-BBEE – Swart bemagtiging
Ramaphosa about ‘corruption’
Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind. Hoekom is niemand regtig vervolg nie? Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer. Presidente benoem die regters. Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis. Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’
Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
As elkeen van hierdie gevalle, ondersoek en genoem in die Zondo verslae, die algemene lede van die publiek was wat soveel korrupsie gepleeg het teenoor die regering of mede Suid-Afrikaners, was hulle lankal agter tralies, vervolg en moes al die geld terugbetaal het. Wat as die 'Guptas' geslaag het - dis na mening niks… Continue reading Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
Ramaphosa 2018 CFR
’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman. Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR
George Soros mauled as terrorist for China
Volgens berigte word George Soros as 'terroris' beskou deur die Chinese leier (of word hy eerder beskou as deel van hulle?). Hulle is albei op dieselfde blad en tafel. Daar is egter baie dinge wat op eie bodem plaasvind wat nie sin maak nie. China is bewus hoeveel Soros in Afrika bedrywig is (en andersom),… Continue reading George Soros mauled as terrorist for China
Corruption Agenda of South Africa
Die "agendae" rondom korrupsie in Suid-Afrika, gaan nie net oor wat onder Zuma se tydperk gebeur het toe hy "president" was. Dit het voorheen al ontstaan na 1994. Wie was saam hom en ander hierin - en is daar al genoegsaam opgetree teenoor elkeen wat hiertoe bygedra het? Waarheen is al die biljoene… Continue reading Corruption Agenda of South Africa
Responsibilities of SA president – Failed government
SA is not a democracy at all. Who gave the orders to arson and terrorism. ActionSA has announced on 14 July 2021 that the president of the country, Ramaphosa, various ministers, Cele and also the rest of the Executive have a positive legal obligation to uphold and maintain law and order in the whole… Continue reading Responsibilities of SA president – Failed government
ANC electricity plan
Recently, Ramaphosa told the virtual World Economic Forum (WEF) Davis Dialogues that he was in the process of roping in private players in the industry and allowing local municipalities to generate their own electricity. He said the move would allow the government to rapidly expand its energy generation capacity. *That is part of the "one… Continue reading ANC electricity plan
Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
The mass gatherings outside Zuma's home have left ordinary South Africans furious, with many asking why police allowed so many people to break lockdown regulations. Many of the supporters were seen not wearing masks with very little social distancing being observed outside his KwaDakudunuse homestead. Zuma addressed the media from his homestead, where he… Continue reading Zuma and supporters at Nkandla 5 July 2021
Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Rogues’ Gallery book Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie". Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word. Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
FW de Klerk 1990-2021
Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen. Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021
“Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)
Dit is eintlik lagwekkend dat die ANC se president asook ander kaders van die ANC, kort kort die apartheid en agtergeblewene agenda uitpluk om veral aan die wêreld te wys hoe agter die klip bly ons mense. Selfs nou nog, met die virus kleed wat hang oor ons almal, word dit gemeld. … Continue reading “Not apartheid again” after 26 years (under virus cover)
Black middle class growth – B-BBEE and black privileges
Wie probeer wie eintlik bluf met die regstellende aksie, swart bemagtiging, onteiening en al die wetgewings wat ingestel is slegs teen die minderheidsvolk Boere, Afrikaners - dus alle blankes sodat hulle hulself (veral die elites) kan bevoordeel. Selfs die middelklas is op alle (3) vlakke van regering en staatsbeheerde organisasies en "besighede". Ondersoek… Continue reading Black middle class growth – B-BBEE and black privileges
Ramaphosa speech 16 December 2019
Wat is Versoeningsdag dag eintlik - dit is betekenisloos vir die sprekers (die leier en president) wat die wet en orde vrye teuels gee en nie beheer uitoefen oor die land se misdadigers en terroriste nie, wat oor die grense wat oop is binnespel en onwettige immigrante binnelaat. Waaroor moet daar versoening wees en… Continue reading Ramaphosa speech 16 December 2019
Eskom “stages”
Dis belangrik dat daar gefokus word op 1. veiligheid van elkeen in jou huis, omgewing , besighede en 2. probeer pogings aanwend om totaal en al van onafhanklik te wees van Eskom wat die monopolie uitvoer in die land. Verkry ander middele om te oorleef, soos gas (stoof, waterwaterstelsel), son energie of selfs wind, waar… Continue reading Eskom “stages”
Ramaphosa and his retrenched workers
Maklik om te boer - dis soos boomklim. Mens verleer nooit om boom te klim nie. Deel al die eiendomme, aandele en bates met die werkers, dis wat aan ons blankes voorgeskryf word deur wetgewing waarvan Ramaphosa die voorsitter is? Dit is tog so maklik om werkers sommer in die pad te steek… Continue reading Ramaphosa and his retrenched workers
Ramaphosa – SA – immigrants – illegals
Since August 2019, Gauteng’s and other provinces streets and main routes have become the scene of widespread protests, looting and violence. In the space of a week, many streets have become like a war-zone. Trucks also have been stopped at the borders to enter South Africa. THIS IS NOT A NEW THING, IT IS… Continue reading Ramaphosa – SA – immigrants – illegals