* AAI staan vir Afrikaner-Afrika inisiatief. Net soos in die jare 1980's het liberale blanke groepe buite die land vergader om die land te oorhandig aan die huidige kommunistiese stelsel. Hoe het AAI ontstaan en waar is die mandaat wat hierdie organisasies wat bydraes lewer , regs en links uitspreek. Dieselfde tipe van gesprekke het… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Kategorie: Solidariteit – Afriforum – Afrisake >>- Sakeliga
Noga’s dorpie: KAS
* Die Koöperatiewe aansporingskema (KAS) is 'n swart bemagtigingskema en daar is heelwat multi-kultuur organisasies en besighede daarby betrokke. Hulle is onder andere AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het hande geneem met die Boiphitlhelelo Koöperasie om 'n gesamentlike landbou-ontwikkelings projek by Noga’s Post-dorpie… Continue reading Noga’s dorpie: KAS
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Dis nie net die Suid-Afrikaanse Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, wat mekaar steun om wetgewing te implementeer nie. Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes en hul besighede. Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa). Liberale en klassieke liberales, diegene wat die grondwet steun,… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Sometimes there is a lack of knowledge in our own communities. Only a few people know what is going on in Hansards, Legislations or White papers of SA Parliament - some only read (liberal) newspapers. Minutes and legislations may be decades old, but have a great impact on our lives. Conservative and liberal… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Veelrassige organisasies – ABN
Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens Boere of Afrikaners as volk opstaan of namens hul besluite maak nie. Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN
Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Parliament, Tuesday 15 September 2020 – Parliament is opposing AfriForum’s application to the High Court Western Cape Division (Cape Town), asking the court to declare Parliament’s adoption of the Joint Constitutional Review Committee (CRC) report on the possible review of Section 25 of the Constitution constitutionally invalid. * Parliament’s basis for opposing this application – scheduled… Continue reading Article 25 of Constitution – Expropriation – Parliament-Afriforum
Softchem – Afriforum
Nog 'n multi-kultuur en swart bemagtigings"organisasie" in die Water- en omgewingsbestuur, waterbalanse, omgewingsimpakstudies - ISO14001. Softchem is in 1991 gestig en verskaf ingenieursdienste. Die maatskappy is onafhanklik geverifieer en word beskou as ‘n vrygestelde mikro-onderneming met B-BBEE verkryging erkenning van ‘n Vlak 4 bydraer. * Dienste wat deur Softchem aangebied word sluit onderandere in:… Continue reading Softchem – Afriforum
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
Die vraag is - hoe ontbloot mens enige Wit nasionalisme, en van wanneer af mag dit nie saamstaan as 'n eenheid nie. Dit bestaan al sedert 1652 in suidelike Afrika. Niemand van ons het Wit nasionalisme al ooit in die geheim bespreek of weggesteek nie? Daar is egter 'n groot verskil, skielik is sommige klassieke… Continue reading Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
A flag is material with no voice and no hatespeech
This flag is and never was an apartheid flag, it was a symbol for a country. The ANC was and is also a liberal and terrorist movement and their flag is also hurtful, harmful and incites harm. Leaders are singing to kill the whites, that is hatespeech. There was no apartheid created by us, apartheid… Continue reading A flag is material with no voice and no hatespeech