Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere


*
Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met ‘n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes),  radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening.   Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in die kommunistiese regering se 1996 grondwet vervat is.     Daar is verskeie wetgewings in plek en ander probleme wat die Boere en besighede reeds vir jare in die gesig staar na 1994.   Die ander probleme word uitgelig en word ook meestal deur die regering en hul kaders veroorsaak.  

Is farming in SA worth the risk?

*

Radikale rewolusies word met goedkeuring uitgevoer om veral blanke besighede, sentrums en plase te treiter, dreig, plunder, af te brand en selfs moord te pleeg.  Dit is niks minder as die verskroeide aarde beleid van die Britse ryk wat voortvloei sedert die Anglo-BOERE oorloë.   Werkloosheid eis die tol.

High levels of Violence in SA – July 2021 ongoing

Terrorisme en sabotasie aan besighede en infrastrukture 10 Julie 2021

Protest action and the Boere

Verskroeide aarde – Scorched earth

Die landbousektor loop al lankal deur, want elke boerdery is ‘n besigheid in eie reg, op hul eie wat werkverskaffing gee, nie net volkseie mense nie.   

Omdat daar teen al wat blank is, openlik gediskrimineer word, gaan die landbou bedryf, nes die industriële besighede en maatskappye se deure genoodsaak word om toe te maak.   Werkloosheid en hongersnood, die uiteindelike gevolg.

Daar is na 1994 sterker klem gelê en gefokus veral op die vals agenda van grondhervorming, rassisme en diskriminasie.   Daarmee saam word spesifieke diskriminerende wetgewings gebruik om die hele landbou en voedselketting te vernietig, nes wat met ander besighede en industrieë regdeur die land gebeur het.   

Die Swart Ekonomiese Bemagtiging en Regstellende Aksie (SEB- en RA) wetgewings (B-BBEE and EE) is reeds sedert 1996 in plek, saam die grondwet van 1996.   

Dit gebeur alles, terwyl daar oor die 5000 plase geëis is en selfde of ooit toegewys is nie.  Die regering is die grootste eienaar van grond wat geskik is vir landboudoeleindes.   Daar word ook ander grond besit wat staatseiendom is soos Bosbou, Damme, Eskom en kragstasies, vleilande, parke en oral waar daar gemyn word.

Land expropriation without compensation – South Africa

Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel

Grondhervorming Parlement

Besettings: Grondhervorming

Grond eienaars: ANC regeringsplase

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

*
*
*

Watergebruik in die landbousektor  – wetgewing en diskriminasie vir die BOERE

Daar was onlangs ook die waterkwessie aangekondig vir ‘n swart vennoot om blanke Boere te beperk.    Dit wil sê die Blanke Boere gaan lenings aan en dit moet terugbetaal word, maar die regering verwag dat daar ‘n Swart vennoot moet wees om te mag water ontvang.   Die regering, wat nie nie net uit een groepie bestaan het die wetgewing in plek gekry.   Dit word veral gedoen om die medium en klein boere uit te wis.

Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele

Verskeie liberale blanke organisasies steun hierdie wetgewings en grondwet – almal in parlement word deur dieselfde grondwet ingesweer in die SA parlement.   

Probleme met brande duur dekades

Plase, besighede en huise, word moedwillig afgebrand nes in die tyd van die Anglo-Boere oorloë.    Die land het in algehele misdaad verval.   Dit is hoe elke Boer geteiken word, want heelwat huise en voedsel word so vernietig.

  Watch: Suspected land occupiers burn Limpopo farm, animals flee for their  lives

Diere kan nie vlug nie, hulle word eenvoudig of geskend of doodgebrand.  Inkomste stop hier.   Werkloosheid begin hier.

PICS | Free State veld fire contained as farmers count losses, euthanise  animals | News24

Sommige diere is gelukkig om te oorleef – hier is ‘n paar – dit is nie net die besighede in stede en dorpe wat geraak word nie.   Werkloosheid is die gevolge wat veroorsaak word deur al hierdie gebeure, want geen besigheid of Boer kan volhou om jaar in en jaar uit alles eenvoudig te verloor deur hierdie misdade wat teen hulle gepleeg word nie.   Dis die Boer en besigheid self wat lenings moet aangaan wat ekonomies vernietig word.
Free State's veld fire battle not over - Food For Mzansi

Brande veroorsaak dat plantegroei vernietig word.  Die nagevolge wat dit vir ons as mens, dier en omgewing inhou,  kan weer herstel word, mits die aarde met respek behandel word.   Ons het al gesien hoe groot word dorre gebiede, erosie is die gevolg en bo-grond wat alles wegspoel en in die riviere en oseane beland.

Die natuur en aarde kan weer herstel word.   Niks is egter gratis nie.   Rehabilitasie is moontlik, met baie respek en uithouvermoeë.   

Groot besighede wat myn eksplorasies uitvoer, moet hul pligte nakom teenoor die bevolkings, diere en omgewing, waar hulle minerale uithaal.   Die plig is van elkeen dat minerale wat uitgehaal word, weer die maatskappy en besigheid wat dit uitvoer, in staat stel om die grondgebiede te herstel soos wat dit was.   Hulle moet verplig word om dit uit te voer.

Elders

Dit was net woestyngebiede …  Hier word gebruik gemaak van verskillende soorte bome , vrugtebome en groentes wat daaronder groei.   Geen gifstowwe word hier gebruik nie.

*
*
Dis nie net in Afrika nie, maar ook op ander kontinente:  Verskeie plantegroei word en is hier aangewend en word bestuur, vee is ook gebruik om alles aan te moedig vir volle ontwikkeling .   Dit help die hele area se watertafel.  Geen erosie en bo-grond spoel nie weg nie.

*
*
*

Die landbousektor, die Boere in Suid-Afrika verskil met die van ander lande.  Heelwat boere oorsee ontvang subsidies van hulle regerings af.   Ander lande, hul regerings en ambassadeurs / verteenwoordigers presies wat in Suid-Afrika aangaan.     

*

Die aanvalle is nie net teen die grond en voedsel gemik nie, maar teen die Boere, die families en andersinds ‘n belangrike komponent, naamlik die minerale in die grond.  Daar vind daagliks aanvalle, martelings en selfs moorde plaas.   Boere wat aangerand en gemartel word, hou ‘n groot emosionele letsel op hom/ haar en families wat die uiteinde is dat padgee die enigste pad is om te loop.  Wanneer die persoon wat die inkomste genereer en lenings aangaan, uit die weggeruim is, is daar ander werkers en families wat ander heenkome moet soek.   

Soms en meestal word werkers juis ingespan om op die Boere en besighede (ook in stede/dorpe) te spioeneer om dit later te vernietig.   Werkers word gebreinspoel waarskynlik met die idee van grondhervorming wat in hulle guns tel.   Heelwat Afrika tekens word gebruik en selfs selfone word daagliks ingespan om die spioenasiewerk te vervolmaak.   Oral is werkers betrokke, nie net op plase nie.    Veral immigrante en onwettiges, word gebruik om rewolusie te bevorder in Suid-Afrika om die land totaal in anargie te plaas en ekonomiese ondergang te verhaas.

Daar is  geen wenners as die land en haar besighede, heeltyd afgebreek, geplunder en afgebrand word nie.  Diskriminasie en rassisme is ‘n misdaad teen mense.

Geen BOER – GEEN voedsel.

Moorde en aanvalle op Boere in SA

Plaasmoorde – Farm killings

Moorde op plase – Killings on farms/other

Misdaad, aanvalle en moorde:

Australië – blanke Boere word geteiken in SA
‘Anti-white racism’: Farmers being targeted in South Africa
https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=FrA9S8RFC20

*

Gifstowwe is ‘n ander euwel, want dit beland in produkte en op ons rakke of yskaste en op ons tafels.  Dit veroorsaak besoedeling en vergiftiging.   Daar bestaan nie regtig iets soos klimaatverandering nie, dit is ‘n mensgeskepte stelsel om alles te vernietig.

*
*

SWART BEMAGTIGING EN RASSISME – WIT BOERE MAG NIE UITVOER NIE
(B-BBEE-RA-SEB)

Plase wat “te wit” is, sal nie meer toegelaat word om na die Verenigde Koninkryk en die EU lande uit te voer nie tensy daar aan wetgewing voldoen word – kwota’s soos op die sportgebied, word gestel 

Dit kom nadat die regering nuwe wetgewing in die Staatskoerant gepubliseer het.   Hiervolgens moet blanke boere aan vereistes vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) voldoen om uitvoerpermitte vir Europa en VK te bekom. SEB en RA is rassisme en diskriminasie, wetgewing net teen die blanke Boere en konserwatiewe Afrikaners.

Slegs landboubesighede met ‘n jaarlikse omset van minder as R10 miljoen is van die vereistes vrygestel, maar daar is min uitvoerboere wat op so ‘n klein skaal produseer en onder daardie drempel val.  Boere oor die algemeen gaan lenings aan, wat met rentes terugbetaal moet word.   Vennootskappe wat skielik aan die gedroogde speen kom suig, het nie nodig om kapitaal uit te lê nie, maar soos in ander besighede word alles verwag.

’n Kwalifiserende klein onderneming (QSE) is een met ’n jaarlikse omset van tussen R10 miljoen en R50 miljoen en kwalifiseer vir SEB-erkenningsvlak 1 of 2 (soos omskryf in die gewysigde AgriSEB-sektorkode). QSE’s wat ten minste 100% of 51% in swart besit is, moet ‘n SEB-beëdigde beëdigde verklaringsjabloon wat op die departement van handel, nywerheid en mededinging se webwerf beskikbaar is, of ‘n Maatskappy- en Intellektuele Eiendomskommissie (CIPC)-sertifikaat op ‘n jaarlikse basis gebruik. ’n QSE wat minder as 51% in swart besit is, moet egter SEB-verifikasie by ’n geakkrediteerde SA Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas) verifikasie-agentskap ondergaan en voldoen aan vyf van die elemente van die AgriSEB-sektorkode vir die doel van meting.

Hierdie sertifikaat moet die aansoekvorm vergesel; en

‘n Groot onderneming is een met ‘n jaarlikse omset van meer as R50 miljoen, ongeag die persentasie van sy swart eienaarskap. Die onderneming moet SEB-verifikasie by ‘n geakkrediteerde Sanas SEB-verifikasie-agentskap ondergaan om ‘n geldige SEB-sertifikaat te bekom. Hierdie sertifikaat moet die aansoekvorm vergesel.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het die nuwe reëls oor die uitvoer van landbouprodukte na die EU en die VK op 31 Oktober en 1 November in die Staatskoerant gepubliseer.   Skakels hieroor is in die artikel. 

Watter produkte word meestal geraak?

Melk, room, botter, vrugte, neute, suiker, konfyt, vrugtepuree, vrugtesappe, gis, tafeldruiwe en wyn is volgens die kennisgewing van die produkte wat geraak word.     

Suid-Afrika se landbou-uitvoer het verlede jaar sowat R240 miljard beloop. Hiervan was 20% aan die EU en 4% aan die VK.    Aansoekers vir uitvoerpermitte moet aan beide die SEB-bemagtigingswet en die AgriSEB-sektorkode voldoen, lui die aankondiging in die koerant.   Noko Masipa, DA-LP en partywoordvoerder vir landbou, sê die nuwe reëls is “die burokratiese ekwivalent van ’n potloodtoets op Suid-Afrikaanse landbou-uitvoerders”.     Masipa het verlede week ‘n klag by die EU-handelskommissaris Valdis Dombrovskis en die Britse sekretaris vir besigheid en handel, Kemi Badenoch, ingedien. Masipa sê:

Die regulasies oortree die reëls van billike handel wat Suid-Afrika se ooreenkomste met die EU en die VK ondersteun, wat albei uitdruklik gegrond is op die beskerming van menseregte, demokratiese beginsels en die oppergesag van die reg.

*
*
*

OPLOAAINF – WERK AAN ‘N VOLKSEIE EKONOMIE

Swart bemagtiging en regstellende aksie is en bly diskriminerende wetgewing wat na 1994 die lig gesien het om die blanke ekonomies te verpletter en te verarm.   

Boere en konserwatiewe Afrikaners, werk aan alternatiewe, skep alternatiewe privaat markte in die binneland en gebruik sosiale media en bemarkers.  Skep geleenthede vir volkseie arbeid en binnekringe.

Daar is slegs een oplossing – ‘n eie onafhanklike gebied, waar ons eie volksmense kan kies en regeer kan word.  Dit is al gedoen voor 1900 – daar is niks fout met ons eie inisiatiewe en innerlike materiaal nie.  Ons moet ons eie voedsel produseer en ons eie banke op die been bring, waar daar nie teen blankes gediskrimineer word nie.    Dit geld vir alles, ook opvoeding, sport en elke staatsentiteit wat reeds al hierdie swart bemagtiging wetgewing in plek het, sodat die land moet ondergaan.       

Boere moet ‘n slag op hul voete dink en ophou dink die regering van die dag is ons of ons volk se redding.   Kry alternatiewe in plek en ‘n noodplan in werking, weg van die regering af.   Multi-kultuur organisasies wat agteroorbuig om die regering gelukkig te hou, gaan nie gebeur nie.    Dit het in 30 jaar nie gebeur nie.   Deur hand op die blaas met die regering te verkeer, is nie net ‘n ekonomiese ramp nie, dis volksuitwissing.  Hierdie wetgewings wat na 1996 afgekondig is saam die grondwet, sny die middel en kleinboere, alle besighede se kele af.   Dit kom ook voor dat dit is wat hierdie multi-kultuurorganisasies saam die regering sedert 1966 beoog?   Die SEB het oor die algemeen alle ander besighede beperk en so is daar minder werksgeleenthede vir almal van ons.  Nou gaan 80% van ons volksgenote oorsee en maak eerder ander lande finansieel ryker en daar herhaal dieselfde patroon.   Alle verbindings met ‘n volk word verdoof en uiteindelik geblus.  

Skep eie inisiatiewe.   Het elke Boer of Besigheid ‘n noodplan en alternatiewe om van hul produkte plaaslik te verkoop – met produkte wat ‘n beter prys kan beding. 

In bykans 30 jaar (na 1994) het die ANC regering nog nie een dag vir enige van hierdie multi-kultuur organisasies geluister nie.    Die regeringspad is uitgeplavei  met, korrupsie, misdaad, moorde, aanvalle, swart bemagtiging en regstellende aksie is in hul banke opgestapel en in privaat bankrekenings.  Hulle stel nie belang daarin uit te reik nie, anders sou daar geen SEB of RA gewees het nie.   

Hulle is slegs daar om net hul eie sakke of hul meesters sin, aan te vul en meer grond te bekom sodat hul in beheer kan bly.    Hulle voorsien nie aan die massas werk nie, veral die meer as 70 miljoen onwettige immigrante in die land.   Hoe sterker dus hul rassistiese wetgewing versterk is, hoe groter word hul bankrekenings.   

Daar is oorgenoeg bewyse dat die regering die grootste grondeienaar is, nie die Boere wat voedsel produseer nie.   Dis die Boere wat aan die kortste end trek en risiko’s moet dra, nie die swart bemagtiger nie.  Dis hulle wat uitgedroogte spene moet dokter, lenings en rekenings moet terugbetaal met hoë rentekoerse.   

Geen vennoot wat swart bemagtigers is, dra by tot enige besighede of ontwikkelde plase nie – hulle hoef niks te gaan leen nie, want die blanke eienaar doen dit dan.   Hulle lag vir elke Boer en elke besigheid wat die knie voor regering buig.

Na 1994 is dit ook betreurenswaardig ….

Geen multi-kultuur organisasie is volksgerig nie, maar steun die regering se rasse wetgewings en skep dus ‘n vals front wat na buite uitstraal.   Die leiers van al die multi-kultuur organisasies het slegs tande van hul multi-kultuurlede waarmee hul kan byt en hulle sal vind dat 100% van hul lede swart bemagtiging en regstelaksie wetgewings steun.   Hulle laat dus toe dat ons ondergang aan die vals fronte te danke is.

Verskeie wetgewings, ook op die sportgebied en ander besighede, is slegs teen die die blanke mense van Suid-Afrika ingestel, juis om die blankes ekonomies af te breek en teen te diskrimineer.  Dit is die vernietigende blok van verbrande aarde beleid wat eenvoudig na 1994 aangegaan is met rooi rewolusie en protesaksies.   Indien daar geen Boer is nie, is en sal daar voedselskaarste wees.  Hongersnood is ons almal se voorland.

Heelwat regerings. lande en organisasies  stem saam en ondersteun die Suid-Afrikaanse wetgewing en 1996-grondwet. Sedert 1994 het hulle almal saamgestem met die ANC en hul rassisme en diskriminasie teenoor blankes. Daar is verskeie Memorandum van Ondernemings in plek met verskeie regerings buite die grense van Suid-Afrika wat dit steun.

*

Kennisgewings deur ANC regering
Government Gazettes

https://www.gov.za/documents/notices?page=2

Valid B-BBEE certificate – condition 5.1 (a)
4020 Broad-Based Black Economic Empowerment Act 53 of 2003 (as amended to BBBEE Amendment Act No. 46 of 2013): Procedures for the Application, Administration and Allocation of export quotas under the Economic Partnership Agreement between the European Union and Southern African Development Community for the year 2024.
https://press-admin.voteda.org/wp-content/uploads/2023/11/49588-31-10-AgriCulLandRefRuralDev.pdf

Valid B-BBEE certificate – condition 5.1 (a)
4023 Broad-Based Black Economic Empowerment Act 53 of 2003 (as amended to BBBEE Amendment Act No. 46 of 2013): Procedures for the Application, Administration and Allocation of export quotas under the Economic Partnership Agreement between the United Kingdom of Great Britain and Northern Areland, of the One Part, and the Southern African Customs Union Member States and Mozambique, of the Other Part, for the Year 2024 .
https://press-admin.voteda.org/wp-content/uploads/2023/11/49590-01-11-AgriCulLandRefRuralDev.pdf

*

Blanke plaasboere mag nie uitvoer nie.
https://www.farmingportal.co.za/index.php/all-agri-news/news-of-the-day/10078-outrage-at-new-bee-agricultural-produce-export-rules

Wit plaasboere mag nie uitvoer nie
https://www.da.org.za/2023/11/da-lodges-complaint-with-eu-uk-trade-offices-and-obtains-legal-advice-over-ancs-latest-job-killing-race-quotas

Hoeveel werkers is in die landbousektor:   2022:  oor die 844000
https://www.sanews.gov.za/south-africa/number-people-employed-agriculture-increases#:

Image

*

Image

Image

*



Relevante inligting / artikels

http://webapps.daff.gov.za/AgriBEE/

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

2 gedagtes oor “Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere”

Lewer kommentaar