Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

*

Die kommuniste was in hul noppies met so ‘n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer – dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en konserwatiewe Afrikaners om menseregte te skend nie, maar die einddoel is dat hulle in ‘n wurggreep van armoede en hongersnood beland.  Die realiteite wat op provinsiale en nasionale vlakke na 1994 en ook daarna op alle vlakke van regering,  alle staatsentiteite en besighede ontstaan en geïmplementeer is, raak elkeen van Boere volksgenote en families.

Could Cyril Ramaphosa Be the Best Leader South Africa Has Not Yet Had? -  The New York Times

*

In Suid-Afrika is hierdie satanistiese raswetgewings slegs van toepassing op die Boere en konserwatiewe Afrikaner minderheidsgroep burgers, wat hier in SA sowel as op internasionale vlak, hul menseregte skend.  Alles is reeds voor 1994 in plek gestel en beplan, die liberale Afrikaners en kommuniste het dit buite ons landsgrense gaan onderhandel.

Die ANC, saam met ander politieke partye, het sedert 1994 die minderheidsvolk se menseregte met krag en mening op ekonomiese, kulturele en sosiale regte vernietig – alles met die hulp van hul 1955 manifes van die anc-pac as grondwet en wetgewings.

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Ramaphosa – 2020 – New Dawn  NWO

Die saadjies van haat, rassisme en diskriminasie is deur liberale blankes, organisasies en kommunistie buite ons landsgrense in Dakar geplant.   Afrikanerbond aan die voorpunt met ANC onderhandelingspan reg langsaan.   Grondwetregters het gewillig in plek geval om alles uit te voer.

Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Die manne, agente van die NWO en op die foto’s is opdrag gegee om dit uit te voer.    Neem waar wie al die sogenaamde grondwetskrywers om die kodesa tafel was.   Daar was toe al koalisies gevorm om uitwissing na te streef.   DP het DA geword, met Zille (Soros) later as leier.  Soros befonds heelwat, ook die parlement, wetgewings en grondwet waarmee hul ingesweer word.

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

DA and its coalitions/ koalisies

Dekades van donker Koalisies in SA

Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

Sandkorrel Hartklop

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Black Pimpernel

Kommunisme COSATU en SAKP

Skending van Menseregte

Grondwet SA Constitution

Hand op die blaas met mekaar

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN

*

Die hele spul het hulself die mandaat toegeëien om as agente op te tree,  gewerk sedert dit in hul hande geplaas is.   Daar is geen mandaat gegee vir wat vandag in Suid-Afrika aan die gang is nie.

Multi-kultuur organisasies vandag is vals fronte, en nie volksgerig nie.   Geen organisasie of genootskap is daar vir ‘n spesifieke volk nie, maar vir hul lede se eie belange.   Hul deuntjies verander soos die wind waai, veral as dit hul finansies raak.

nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte

Kodesa leuens – Lies of Codesa

Hoe meer geld wegraak hoe minder aksies is teen hulle deur die regsbank, wat volgens hul grondwet deur hulself benoem en uitgevoer word.

Het jou gesê

Gaan terug op veral die Boere se geskiedenis en sien die verraderlike voetspore van hierdie liberaal verligte blankes saam met Rhodes en Engeland, ver terug voor 1900 reeds, wat soos ‘n koeksister aangeplak is.

Op die front van volksbou en saamstaan,  kan daar dus 100% onderskei word dat daar sedert die Groot trek in 1836, reeds twee of meer blanke volke in Suid-Afrika teenwoordig is.

Net soos wat die Khoi san en swart groepe verskillende volkere wat totaal met mekaar verskil, bestaan dit in 2023 steeds.     Yster en klei meng nie met mekaar nie.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dit is en word alles ingeskryf in hul sogenaamde “reënboognasie” se grondwet (1955 pac-anc manifes) met wetgewing soos Onteiening sonder vergoeding, Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging.   Besighede en veral staatsdentiteite wat deurgeloop het, is sedert 1994 totaal en al beheer en gebreek hierdeur, waarvan die nagevolge reeds ondergegaan het.

*

Is hy regtig wie hy was en voorgegee het om te wees … …

Cyril Ramaphosa: Who is the new South African president and Jacob Zuma's  successor? | The Independent | The Independent

*

ONAFHANKLIKHEID VAN DIE BOERE REPUBLIEKE

Ons volk se oplossing is en bly steeds die herstel van ons Boere republieke, grond wat aan ons en ons voorouers behoort het, waar heelwat van ons volksgenote steeds bly en werk.    Waar ons mekaar beter kan ondersteun op alle vlakke van die samelewing.

Daar word geen voorskrifte of vereistes internasionaal verklaar hoe groot ‘n volk se gebied(e) of die aantal volkslede moet wees nie.

Volke verskil internasionaal van mekaar en elkeen het ‘n reg om hulself te regeer.   Afrika alleen het heelwat minderheidsvolke wat onderdruk word, en ons is deel van hierdie groep, wat oor geen land beskik nie.  Tog het ons voorouers daardie regte van vryheid gehad en destyds was ons Boere republieke totaal onafhanklik en op internasionale vlak erken.

Freedom Self-determination –  Selfbeskikking

Violations –  Menseregteskendings  – Akkoord/Accord of 1994

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Volksregte –  Rights of people

*

TRILJOENE WORD SEDERT KODESA UITGEDEEL EN BEFONDS

CPA  in SA  –  2021

Indigenous land (old homelands)  – Trustland  –  CPA   –  landclaims

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Richtersveld  –  KHOISAN AND CPA

Richtersveld  – Diamonds

Traditional leaders South Africa: 8840

2022 Salaries of Traditional leaders

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

AS DIE NAGTE DONKER WORD – BEPLAN DEUR HUL OPPERHEERSERS

Rassistiese Eskom oorlogkamers

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Lede van die swart bemagtiging en regstelaksie kartelle.   Daar was en is ook subkomitees in die lewe geroep, dit wil sê ‘n hele parlement op hul eie om rassisme en diskriminasie te bevorder.   Hier is besprekings gedoen en wat uitgevoer moet word hoe om van die lastige minderheidsvolk ontslae te raak.

https://www.bbbeecommission.co.za/b-bbee-advisory-council/

*

RASSISME EN DISKRIMINASIE TEENOOR BOERE

Vermoor die Boer lied  –  Kill the Boer song

Die ANC regering en hul kaders leef in ontkenning dat hulle nie besig is met rassisme en diskriminasie teenoor ‘n blanke minderheidsvolk (Boere en konserwatiewe Afrikaners) nie.  Inteendeel bly rassisme en diskriminasie wetgewings ‘n internasionale skending van menseregte teenoor ‘n klein minderheidsvolk.    Die tendens kring uit na ander dele van die multi-kulture en werkloosheid in SA, juis omdat die minderheidsgroep werksgeleenthede probeer skep wat as gevolg van wetgewing ingeperk en later doodgedruk word met nasionale wetsvereistes.   Dit is sinneloos dat elke besigheid agterna die wetgewings wat op nasionale vlak goedgekeur is, te probeer beveg op die regsbank.   Die hoë regskostes is nie die moeite werd nie en daar is geen sekerheid dat die regsbank standpunt inneem teen nasionale wetgewings nie.

The Bridge  – Die Brug

Commissions  – TRC  – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

Geskenke vorm deel daarvan, saam die KEV (CPA) en Trustgebiede (grondeise) sedert Kodesa

Met die instel en implimentering van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor slegs blankes,  het dit na 1994 ‘n werklikheid geword en in 2023 is dit steeds vererger.   Deel van beheer en kontrole.  Finansiële bystand, bates, diere, saand, implemente, spogplase, ens.

Daar is ander byvoegings en ondersoeke gedoen wat deur die ANC selfs geimplementeer is.   Verskeie metodes is aangewend soos die aanhoor van die sogenaamde Waarheids en Versoeningskommissie, waar daar etlike triljoene rande was wat uitgedeel is aan die sogenaamde agtergeblewenes.

Sogenaamde agtergeblewenes het volgens baie nie bestaan nie. omdat werksgeleenthede veral grensnywerhede en andersinds, tussen 1961 en 1994 geskep is in al die ou Tuislande (reservate) spesifiek gemik om swartes op te hef.   Opleiding was gedurig verskaf in ou tuislande, waarvan sekere van hierdie grensnywerhede vandag steeds opereer, waar die oorgrote massas swartes werksaam is.

Hoeveel keer moet sogenaamde ‘sondes’ aan die klok gehang word en selfs vergoeding ontvang word, maar die aanhoudende gekerm oor wat die sogenaamde apartheid gedoen het, nie waar is nie.  Is die werklikheid rondom ‘apartheid en aparte gebiede’ in diepte ondersoek?   Indien nie, waarom word die blanke minderhede steeds verantwoordelik gehou vir al die onreg wat vandag, na sowat 30 jaar van regering, steeds plaasvind.   Swart bemagtiging is nog meer wetgewing wat geïmplementeer is teen slegs die minderheid blanke volkslede en besighede, tog is dit net die ryk swartes wat net al ryker word en meer voordeel trek uit die diskriminerende wetgewings.

*

Korrupsie is nie net ‘n plaaslikse misdaad nie, maar ook ‘n internasionale misdaad, veral as die korrupsiegeld landuit is, waar dit jou menseregte weggeneem het, jy is van dienste ontneem, sou die geld plaaslik gespandeer gewees het op alle vlakke van regering.   In die sogenaamde “demokrasie” werk dit nie so nie, die elites neem dit landuit.  Dus, was ons nog nooit ‘n demokrasie nie, maar alle aanduidings is dit is gebaseer op kommunisme/bolsjevisme.

Skending van menseregte is ‘n internasionale misdaad.

Finansiële uitgawes of verbetering van dienste en hospitale of vir opvoedkundige instellings of dienste (medies of munisipaal) is ontneem en gesteel.      Vir wat moet al ons hard verdiende inkomstes, landuit gaan terwyl daar alreeds 50-60 miljoen immigrante hier gehuisves word, waarvan 80% onwettig is wat op dieselfde gratis dienste aanspraak probeer maak.

Hoe ver sou ons al ontwikkeld gewees het, met minimale hoeveelheid immigrante, sonder onwettige immigrante, sowel as al die misdade wat hier arriveer plus dit wat landuit is.  Ons kon al verskeie superstede opgerig het daarmee.

Rassisme en diskriminasie, soos swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie wetgewing (B-BBEE en EE) is eenvoudig ‘n internasionale misdaad.   Dit hou ons Afrikaners, Boere en alle blankes uit die ekonomie uit en verarm ons maatskaplik.  Daar word slegs teen Boere en konserwatiewe Afrikaners gediskrimineer.

Daar is heelwat internasionale en verenigde nasies ooreenkomste rakende, misdade en die skending van menseregte.   Dit opsigself eindig in totale volksmoord van spesifieke volk teen wie daar gediskrimineer word.   Dit word nie ontken dat daar ander volksmoorde ook in dieselfde tyd gepleeg word nie, daarom gebruik hul wetgewings om net die rykes, die bevoordeeldes te bevoordeeldeel.   Daar word massas immigrante uit veral die noorde toegelaat om oor die grense te kom, net om hier sonder heenkome, verarmd dood te gaan.

*
*
*
*

Verenigde Nasies – hier is verskeie artikels oor “korrupsie, voorkoming van korrupsie, korrupsie en skending van menseregte, Rassistiese en diskriminerende wette teen minderhede en skending van hul menseregte.

Artikel 2

Rassisme sluit rassistiese ideologieë, bevooroordeelde houdings, diskriminerende gedrag, strukturele reëlings en geïnstitusionaliseerde praktyke in wat rasse-ongelykheid tot gevolg het, sowel as die verkeerde idee dat diskriminerende verhoudings tussen groepe moreel en wetenskaplik regverdigbaar is; dit word weerspieël in diskriminerende bepalings in wetgewing of regulasies en diskriminerende praktyke sowel as in anti-sosiale oortuigings en handelinge; dit belemmer die ontwikkeling van sy slagoffers, verdraai diegene wat dit praktiseer, verdeel nasies intern, belemmer internasionale samewerking en gee aanleiding tot politieke spanning tussen mense; dit is in stryd met die fundamentele beginsels van internasionale reg en versteur gevolglik internasionale vrede en veiligheid ernstig.

Artikel 9

Die beginsel van die gelykheid in waardigheid en regte van alle mense en alle mense, ongeag ras, kleur en oorsprong, is ‘n algemeen aanvaarde en erkende beginsel van internasionale reg. Gevolglik is enige vorm van rassediskriminasie wat deur ‘n staat beoefen word, ‘n skending van internasionale reg wat aanleiding gee tot sy internasionale verantwoordelikheid.

*

Aangeneem en geproklameer deur die Algemene Konferensie van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie tydens sy twintigste sitting, op 27 November 1978

Artikel 3

Enige onderskeiding, uitsluiting, beperking of voorkeur gebaseer op ras, kleur, etniese of nasionale oorsprong of godsdienstige onverdraagsaamheid gemotiveer deur rassistiese oorwegings, wat die soewereine gelykheid van state en die reg van volke op selfbeskikking vernietig of in gedrang bring.

*

Mandela

1998

Affirmative action in South Africa is defined in the Employment Equity Act No. 55 of 1998 (“the Act”) as:

“Measures designed to ensure that suitably qualified people from designated groups have equal employment opportunities and are equitably represented in all occupational categories and levels in the workforce of a designated employer.”

Designated groups refer to black people, women and people with disabilities. Section 6(2) of the Act also states that it is not unfair discrimination to take affirmative action measures consistent with the purposes of the Act.

*
White paper

Affirmative Action in the Public Service

The White Paper on Affirmative Action In the Public Service is hereby published
by the Department of Public Service and Administration. The purpose of this paper is
to provide a policy framework that sets out the mandatory requirements and steps that
national departments and provincial administration should take to develop and
implement their affirmative action programmes. The paper also sketches the
accountability, monitoring and reporting responsibilities of various players within
affirmative action programmes.

The policy that is reflected here must particularly be understood within the framework
of the Employment Equity Bill (December 1997) which is to become an Act later this
year, and the White Paper on Human Resource Management in the Public Service
(December 1997). This Paper is a product of consultation with national departments,
provincial administrations, organised labour of the central bargaining chamber of the
Public Service, non-governmental organisations, disability organisations and experts
in the field of affirmative action. Public hearings were also held by the Parliamentary
Portfolio Committee of the Public Service and Administration on the third draft White
Paper

*

Commissions  –  TRC  – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

https://ec.europa.eu/commission/presscorner/detail/en/MEMO_94_22

https://www.usip.org/publications/1995/12/truth-commission-south-africa

BRONNE

https://twitter.com/NelsonMandela/status/1091291811992256512/photo/1

https://www.ilo.org/dyn/natlex/docs/webtext/51169/65139/e98zaf01.htm#cg12

https://www.ilo.org/dyn/natlex/docs/webtext/51169/65139/e98zaf01.htm#:~:text=(1)%20Affirmative%20action%20measures%20are,workforce%20of%20a%20designated%20employer.

Click to access affirmative.pdf

Affirmative action and the Employment Equity Act

*
*
*
*
*

VERWANTE INLIGTING

Onder voorsitterskap van sy eie kommissie na 1994 het Ramaphosa die Kommissie begin om die Rasgebaseerde wetgewings in Suid-Afrika werklikheid te maak.   Nie net is of was daar wetgewings en genotuleer in hansards wat hieroor skryf nie, maar die grondwet van 1996 spel dit uit.

Dus, die multi-kultuur politieke partye wat so lekker gemaklik in die groen stoele in parlement sit, is onder hierdie selfde grondwet ingesweer is, wat dus rassisme en diskriminasie teenoor die minderheidsvolk, die Boere en Konserwatiewe Afrikaners ondersteun.    Partye wat multi-kultuur is, kan slegs namens hul lede praat en nie namens volksgenote wat geen stem in die vals propaganda “demokratiese’ parlement het nie.

Daar is selfs ‘n hele aparte hoofstuk oor spesifiek die Khoi San, Griekwa en Swart leiers, wat steeds na 1994 voortleef, maar slegs oder ander wetgewings wat ook teenoor ander volke en veral die minderheidsvolk, die Boere en konserwatiewe Afrikaners diskrimineer.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Expropriation of land – Violation of international rights

Racism, Discrimination, Crime and Corruption  – UN (prevention)

B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas

Genocide – Volksmoord

3 gedagtes oor “Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening”

Lewer kommentaar