“Nationalisation – Nasionalisering”

Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer.  Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet wysig… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”

Communism horrors

  Hierdie rewolusie was geen grap nie en nog minder die een waar ons onsself bevind.   The Russian revolution of 1917 - History is replete with examples of leaders, nations, and empires who left a trail of blood behind them. But with the Bolshevik takeover of Russia after the First World War, something new crawled… Continue reading Communism horrors

Expropriation of properties

Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie.   Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement.  Al… Continue reading Expropriation of properties

Kodesa leuens – Lies of Codesa

FW de Klerk en sy "onderhandelingspan" , meeste liberale blankes, klassieke blankes, die Broederbondlede (wat aanvanklik begin het), kon hul geluk nie glo hoe maklik 'n oorhandiging na kommunisme en vernieting plaasgevind het nie.     In bykans 30 jaar is alles in Suid-Afrika vernietig.   Met Kodesa voor 1994 was daar volgens die liberale en klassieke… Continue reading Kodesa leuens – Lies of Codesa