Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day
Kategorie: Vryheid – Freedom
VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)
Insiggewende artikel van Koos Reyneke wat die volgende meld. Dit gaan oor gebeure in ons verlede en wat ons toekoms raak, veral noudat ons onderdruk word en ons menseregte onmenslik geskend word. Dis net regverdig dat hierdie rassisme, diskriminasie, korrupsie, misdaad, moorde en onderdrukking moet endkry. Ons word van alles daagliks beroof. Maar… Continue reading VSSA (1993) – (Verenigde State van Suider Afrika)
“Vote for smaller party does count”
"A VOTE FOR A SMALLER PARTY DOES COUNT" Front National SA After seeing a myriad of comments and posts claiming that a vote for a 'smaller party' is a wasted one, I have decided to take this codology on by setting out exactly how the election process works. Ons moet uittree uit die kommunistiese stelsel… Continue reading “Vote for smaller party does count”
Suid-Afrika onderstebo – failed
Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie? Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes. Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig. Die ANC het hul eie bybel "freedom charter" geskep saam met al die duisende gewillige slawe wat vir hulle werk… Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed
16 Desember 1838 GELOFTE
Wat al hierdie dinge voorafgegaan het, was die Trek uit die Kaap uit, en dit het heelwat Trekkers geraak omdat hulle nie onder die Britse koloniale regering wou staan nie. Van die trekkers het binneland inbeweeg vanaf 1835-en later, om grond te kry wat nie bewoonbaar was nie. Dit is inderdaad ook so dat heelwat… Continue reading 16 Desember 1838 GELOFTE