TAX (expatriates)

During 2017 the  National Treasury and SARS announced to consider major changes in the tax exemption on South African expatriates.   The legislative amendment is  set to come into effect on 1 March 2020.   It states that South African tax residents abroad will be required to pay tax to South Africa of up to 45% of their foreign… Continue reading TAX (expatriates)

Minerale regte, belasting en regering

Betaal is die "wet van Transvaal" MINERALE- EN PETROLEUM HULPBRONNE TANTIÈME Wat is nuut?  1 Oktober 2018 - Minerale- en Petroleum hulpbronne-tantièmeopgawe (MPR3) SARS het 'n nuwe vorm in werking gestel vir minerale- en petroleumhulpbronneopgawe en betalingsadvies. Die vorm is beskikbaar vir aflaai vanaf 1 Oktober 2018 en die bestaande MPRR-belastingpligtiges sal verwag word… Continue reading Minerale regte, belasting en regering

Belasting – Tax – Maatskaplik

Ons weet teen hierdie tyd waar kom belastings vandaan en waar 99% heengaan.   Die regering spandeer dit op verskeie plekke.  Een daarvan is maatskaplik.  Daar is tans meer as 17 miljoen toelaes wat uitbetaal word, wat bestaan uit kinders, ou mense en ander afhanklikes.  Daar was ook heelwat klagtes oor onwettige immigrante wat kom tou… Continue reading Belasting – Tax – Maatskaplik