Die interim regering van die land, wat na 1994 begin regeer het, is en was verantwoordelik vir die beveiliging van al die burgers van die land totdat hulle aan die kommuniste en liberaliste oorhandig het om verder aan te gaan soos hulle vandag steeds doen. Daar is duidelik geen grensbeheer nie, daarom al die onwettige… Continue reading Onwettiges en immigrante het geen grensbeheer in SA
Kategorie: U.S. Immigration and Customs Enforcement (ICE)
Onwettige immigrante in SA
* Onwettige immigrante in Suid-Afrika is almal hier teenwoordig omdat hulle die land vrylik en gewillig binnegekom het, waarvan sommige opdragte gekry het om alles wat hulle nie kan kry nie, te vernietig. Hulle bly onwettig en het nie 'n proses gevolg om wettig hier te wees nie. Dus gee hulle nie om of hulle… Continue reading Onwettige immigrante in SA
nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas. Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte. Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
American flag – Colorado (ICE)
Authorities in Colorado restored an American flag to its place Friday evening after protesters demonstrating outside a U.S. Immigration and Customs Enforcement (ICE) “Abolish ICE,”facility pulled down the star-spangled banner and flew the flag of Mexico in its place. The protesters also removed a “Blue Lives Matter” flag, honoring law enforcement, spray-painted it with the words “Abolish ICE,”… Continue reading American flag – Colorado (ICE)


