Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier? Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê. Neem slegs die eier - die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na… Continue reading Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid
Kategorie: Onafhanklikheid
Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID
Die Voortrekkermonument was volgens verskeie berigte en webtuistes, opgerig ter ere aan die Voortrekkers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het. Sover as wat die Voortrekkers gereis het in ossewaens, het hulle dorpies gebou en gestig - heelwat republieke gestig, waarvan onafhanklike status gekry het. … Continue reading Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID
Lewensbootjie – Selfbeskikking.
Daar is tans etniese lewensbootjies uit en ons as Afrikaners en Boere, wat 'n etniese volk is, het so 'n reg om dit te verkry. Is ons dan dom dat ons dit nie verkry nie? Nee - beslis nie, inteendeel kan ons vir onsself dink en ook besluite maak. Ons het ook regte al… Continue reading Lewensbootjie – Selfbeskikking.
Eureka – Orania – Kleinfontein
Why are liberal whites and blacks/others so obsessive if Afrikaners and Boers (whites) to build their own? If it is not the ANC leaders the DA, EFF and others follow the ANC. But who implemented the rasist and discrimination against whites? both of them and even more... Why on earth do you burn down schools,… Continue reading Eureka – Orania – Kleinfontein
FRONT NATIONAL
WHAT DO YOU WANT TO KNOW ABOUT FRONT NATIONAL? From time to time new friends on this page ask questions which we assume is already generally knowledge. We sometimes forget that Front National is the fastest growing party on the right of the political spectrum. This page alone grew with 2741 new members since… Continue reading FRONT NATIONAL
Span osse – Selfbeskikking
Die persoon geniet homself gate uit met sy span osse, maar dit sal beslis nie goed gegaan het as daar nou osse en donkies in dieselfde span was nie, want donkies is nie sterk soos osse nie. En donkies kan baie sterk gaan stilstaan en nie 'n aks vorentoe beweeg nie. Elke volk het die… Continue reading Span osse – Selfbeskikking
Caprivi strook soek onafhanklikheid
Heelwat swart minderhede in Afrika verlang Selfbeskikking om deur hul eie leiers regeer te word. Die inwoners van die Caprivi wil ook hul selfbeskikking opeis na byna twintig jaar sedert 2 Augustus 1999, en dit gaan ook gepaard as gevolg van geweld van een swart meerderheidsvolk teenoor 'n ander minderheidsvolk. Dieselfde patroon was aanwesig in… Continue reading Caprivi strook soek onafhanklikheid
International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte
Violation of Human Rights. International Declaration of Human Rights. Article 17. (1) Everyone has the right to own property alone as well as in association with others. (2) No one shall be arbitrarily deprived of his property. South Africa has signed and ratified a number of similar Treaties. Expropriation - in particular if there is a… Continue reading International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie. Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale. Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
South Africa: Farm and White killings
THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES: 1 SEPTEMBER 2018 50new crosses today at the Plaasmoorde monument in South Africa. #FarmMurders #Landexpropriation https://twitter.com/Jonas2Nilsson/status/1035864105410854912 Witkruise 1 September 2018… Continue reading South Africa: Farm and White killings
Kringloop van omstandighede
Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink. Is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self? Dit moet ons juis aanspoor om weg te beweeg uit sy en sy kaders se vernielsugtige lewensbestaan. … Continue reading Kringloop van omstandighede
Parlement Suid-Afrika
Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele. Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok? SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika
Grond eienaars: ANC regeringsplase
SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase – Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties. Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase,… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase
Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is. Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is. Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Cyril Ramaphosa en Brittanje
Ramaphosa (ANC) and the British Commonwealth. Commonwealth, also called Commonwealth of Nations, formerly (1931–49) British Commonwealth of Nations, a free association of sovereign states comprising the United Kingdom and a number of its former dependencies who have chosen to maintain ties of friendship and practical cooperation and who acknowledge the British monarch as symbolic head of their association. In 1965 the Commonwealth Secretariat was… Continue reading Cyril Ramaphosa en Brittanje