Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie dalk hedendaagse frontorganisasies van die regime en/of die Geldmag om die BoereAfrikanervolk van verset te weerhou en op… Continue reading Frontorganisasies in SA

Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa

Die toespraak van Mathews Phosa was ook op die FW de Klerk stigting geplaas nes wat Buys en ander die geleenthede gebied word om oor hul multi-kultuur gewoontes en voorkeure te praat, weg waar volksvryheid nie voorgestaan word nie.   Deel van liberalisme en kommunisme.    Dis duidelik leiers wat multi-kulturalisme voorstaan en ook bevorder. *… Continue reading Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa