Vroue inspirasie – Women inspiration

Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het ‘n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir ‘n beter toekoms.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos.  Elkeen geregtig op eie inspirasies in die lewe.

kaalvoet vroue monument | www.boers.co.za


*

Photo: 
After the British occupation of Natal in 1842 many of the Trekkers decided to migrate either back over the Drakensberg into what later became the Orange Free State and the Transvaal or north to the present Vryheid area where King Mpande had offered them land. One of the Trekker women – Johanna Smit – said she would rather walk barefoot back over the Drakensberg rather than live under British rule. Her statue is situated at the top of Retief’s Pass.

*

Each of us, female, male, child and adult, has a different view on inspiration, especially to focus on personal experience that is their driving force for a better future.   Inspiration to educate and experience is important for any person’s development and future. Without knowledge and the necessary experience we are powerless.   Knowledge and experience provide power to every person and family.   Inspiration is the driving force for every challenge, to float and not sink in the process of development.

There is no talk of specific inspirations here.  It remains a general statement. Inspirations are playing a big role in our human beings and to get our people’s freedom.  Inspirations to get our freedom and human dignity back, with self-determination and independent country, to rule ourselves, like our ancestors did with parts of the ZAR and Freestate.

We as people (volk) have never stood in the way of any other people or tribe after 1994 when they claimed territories and acquired Trust territories or CPAs since Codesa.    Areas all separate from each other just like before 1994’s Homelands – read hansards, legislations and constitution.

We have never stood in their way when they introduced separate legislation after 1994 and their two separate houses for their own and more than 8840 traditional leaders. All their separate territories, the old Reserves and British Crown Areas are theirs,  we could never have claimed. It’s none of us. The same goes for our territories that belong to us.   But international law is clear, we as people have a right to an independent country and territories. It is the only path to freedom and recovery from our human rights violations.

*

 Kennis en ervaring verskaf mag, uitbou en uitbreiding.  Inspirasie is die dryfveer vir elke uitdaging, wat maak dat bo gedryf word en nie sink nie.  Daar word nie van spesifieke inspirasies gepraat nie, dit bly ‘n algemene stelling.   Inspirasies is en was nog altyd ‘n blye kenteken, maar min van ons besef dit speel ‘n groot rol.   

Dis ons volk se plig, wat ons vryheid en menseregte wat geskend is, moet terugkry.  Ander volke betwis en ontken dit en gaan niks doen om dit vir ons makliker te maak om dit wat geskend is, terug te kry nie.  Moenie toelaat dat ander volke ons menseregte verder skend en vertrap nie.  Moenie leuens glo dat hulle nie ons regte skend met swart bemagtiging nie.  Elke volk het daardie reg om hulself te regeer in gebiede wat hulle sin is. 

Ons as volk het nog nooit in enige ander volk se pad gestaan na 1994 toe hulle grondgebiede opgeëis en Trustgebiede of CPA’s verkry het nie.  Apart van mekaar nes voor 1994 se Tuislande. 


Ons het nog nooit in hul pad gestaan toe hul afsonderlike wetgewing ingestel het na 1994 tot twee aparte huise vir hul eie en meer as 8840 tradisionele leiers nie.  Al hul gebiede, die ou Reservate en Kroongebiede is hulle sin waarop ons nog nooit kon aanspraak gemaak het nie.  Dis niks van ons nie.   Dieselfde geld vir ons gebiede wat aan ons behoort.    Internasionale reg is duidelik, ons het ‘n reg tot ‘n onafhanklike land en gebiede.  Dis die enigste pad tot vryheid en herstel van ons skendings van menseregte.

Ons volk het ook nie oornag besluit om pad te gee onder die juk van Engelse oorheersing nie.  Wat keer ons vandag dat ons dit nie kan of wil doen nie.  Alles rondom ons word vernietig.   Die Trekkers het ook begin praat voor daar tot aksie oorgegaan is.  Ons is almal moeg vir al die afbreek, terrorisme, korrupsie, sabotasie, haat en swart bemagtiging wat alles om ons vernietig.  Die wat nie wil nie, wil saam die kommuniste leef en hulself uitleef.

*

Blanke armoede, menseregteskendings en vernederings – streef na vryheid en volle onafhanklikheid as volk

In die afgelope twee dekades sit daar ook ongelukkig duisende van ons blanke vroue en mans, met kinders, vasgevang in arm kampe, in tente of onder bome, buite hul beheer weens swart bemagtiging.   Die indruk word gelaat dat almal dwelfafhanklik is, wat onwaar is.  Dis nie hulle wat verantwoordelik is vir die armoede nie.  Sommige sit met geletterdheid en ervaring.    As daar nie gepaste werksgeleenthede is om die kennis te verbreed nie, is dit soos iemand sonder rigting en dryfkrag.   Dan verloor armes hoop vir toekoms veral as alle menswaardighede verloor is en nie herstel het nie.   Daar is slegs een opsie oor en dis om ons eie menswaardigheid terug te kry, vryheid en selfbeskikking te verkry in gebiede wat aan ons behoort.

Die volkslede en gemeenskappe, wat in beter posisies is om werk te skep, behoort as mentors, werksgeleenthede te skep vir kleiner volkseie besighede bevordering wat hul eie groter besighede of maatskappye op alle gebiede kan stimuleer, bevorder en uitbrei.    Hoe groter die ekonomiese laer, hoe sterker is die mag tot ekonomiese vooruitgang.   Dis selfs na 1961 ervaar hoe ons selfstandig gegroei het.   Vooruitgang, veral op ekonomiese gebied onder volkseie besighede, gaan nie vanself gebeur sonder die nodige visie en dryfkrag nie, maar dit verg ook finansiële uitgawes.  Ekonomiese groei is baie belangrik vir en onder volkslede om armoede uit te wis.

*

Poverty under our own people – B-BBEE and EE –   Strive for freedom and Independence

In the last two decades (after 1994), unfortunately, thousands of our white women and men, with children, have been trapped in poor camps, in tents or under trees due to black economic empowerment – B-BBEE and EE.     Poverty is not their fault, but unemployment and legislations.   Some of our own people have literacy and experience.   But if there are no suitable jobs to broaden their knowledge, it is like someone without direction and drive. Then the poor people lose hope for the future especially when all human dignity has been lost and not restored.   The communist will do nothing to restore this.  The only thing we can do, is take our human dignity back and get our own independent country like the ZAR and Freestate before 1900.  We do have a right as people to get our freedom and  independence.

The members of our own people and communities who are in a better position to create jobs should, as mentors, must do so and create job opportunities for smaller businesses and workers that can stimulate, promote and expand their own larger businesses or companies in all areas.  Government will do nothing about it. The larger the economic lower, the stronger the power to economic progress and uplifting the poor. It was after 1961 that we experienced how we grew independently. Progress, especially in the economic field among popular businesses, is not going to happen by itself or by government, without the necessary vision and drive, where it also requires financial expenditure.

*

OX WAGONS

The ox wagons before 1900 reflected the truth of those times – their living styles – a small house but was used in different ways.   Today for us, it is only a symbol of knowledge, planning, protection and economic progress.    Those times, during the Trek, all people and children made a contribution, no matter how small it may have been. In the camps there were poor and more affluent persons. The younger generations not only played together in the open, but also learned, even during cooking and learn from the Big Book – their Bible. 

It was always dark nights that did not provide electric lights, the fire and a lamp were their only light. Generators were far in the future. Do not for one moment think there were carefree days to camp, it was part of their lives. There were some of the most brutal attacks imaginable and prayers addressed to Him – He was their only pillar on a daily basis.

There was not always conflict with the different black tribes during the Trek and interior.   It was also just like today, hostile and radical tribes who were always on the attack and chased and destroyed everyone, even other black tribes. In our history, there has certainly been tolerance and help sought from certain black tribal groups. That is still the case today.

*

OSSEWA EN LAERS

Die ossewa van voor 1900 weerspieël ‘n simboliese laertrek, kennis, beplanning beskerming en ekonomiese vooruitgang.   In tye van laertrek het almal ‘n bydrae gelewer, hoe gering dit ookal mag gewees het.   In die laers was daar armes en meer welaf persone.  Die jonger geslagte het met vrymoedigheid nie net saamgespeel in die ooptes nie, maar het geleer, selfs tydens kosmaak en Boekevat.

Tydens laers trek, het hierdie donker nagte nie elektriese liggies voorsien nie, die vuur en ‘n lamp was hul enigste liggie.   Kragopwekkers was ver in die toekoms. Moenie vir een oomlik dink daar was kommerlose dae in die laers nie.  Daar was van die wreedste aanvalle denkbaar en gebede gerig tot Hom – Hy was hul enigste steunpilaar.   

Dink aan Vegkop en Bloukrans! – vele ander.   Uitbeeldings is in die Voortrekkermonument te sien.

Tapiseries

Storms, reën, siekte, aanvalle deur wilde diere en vyandige stamme – dit alles moes die hoof gebied word met slegs die ossewaens en voorlaaier-gewere as beskerming.      Het dit dit ons vroue, ou mense en kinders ontmoedig om pad te gee onder die Britse heerskappy?   Vryheid het hulle verwelkom vanaf die horison van hartseerverhale en grafte getuig daarvan.

Dikwels word die waens uitgebeeld in ‘n sirkel, bekend as ‘n laer. Die waens is so na as moontlik aan mekaar getrek en doringtakke onder die wiele ingeruk in ‘n poging om wilde diere en indringers uit te hou.     

Daar was nie altyd konflik met swart stamme nie.  Daar was ook nes vandag vyandige stamme wat altyd op die aanval was en almal, selfs ander swart stamme verjaag en vernietig het.   In ons geskiedenis was daar beslis verdraagsaamheid en hulp wat aangevra is vanuit sekere swart stamgroepe.   Dis vandag steeds die geval.

http://boereafrikana.com/Monumente/Voortrekker_Monument/Voortrekker_Monument_Images_Tapistries/Voortrekkermonument_Tapiseries.htm

*

Die vrou se rol was groots in die Britse helkampe.   Dit het nie die vroue destyds se lewensideale verbreek en vermorsel nie.   Die feit dat daar soveel plase en voedsel afgebrand en uitgebrand is deur die Britte, getuig in baie hartseerverhale.  Na die oorloë was die Boere volke van die ZAR en Vrystaat gebreek, maar daar is opgestaan daarna en van vooraf gebou en geplant.  Armoede en hartseer het soos ‘n lamferlap oor meer as 30000 plase en vele grafte geheers. 

Die Britse regering wou ons volk totaal en al vernietig destyds, waar hul daarna alle grondgebiede sowel minerale regte in suidelike Afrika geannekseer het en uit London alles beheer het.   Uniewording het in 1910 gevolg met Britse heerskappy en ook uit London beheer.   

Verskeie swartes se potte word geroer met verkeerde feite dat dit ons, die Boere uit die ZAR en Vrystaat was wat verantwoordelik was dat die Britte grondgebiede geannekseer of gekolonialiseer het.   Sou dit waar gewees het, waarom het die Britte dan meer as 35000 van ons blanke Boere mense vermoor in helkampe of oor die 30000 plase, huise en landerye/vee wat voedsel voorsien het, afgebrand die vee vermink en vermoor?

*  

Concentration camps, women, children and fams

The term “concentration camp” was used to describe camps operated by the British in South Africa during the Second Boer War from 11 October 1899 until 31 May 1902, and the term grew in prominence during this period. 

As Boer farms were destroyed by the British under their “Scorched Earth” policy—including the systematic destruction of crops and slaughtering of livestockthe burning down of homesteads and farms, and the poisoning of wells and salting of fields—to prevent the Boers from resupplying from a home base many tens of thousands of women and children were forcibly moved into the concentration camps

The camps had originally been set up by the British Army as “refugee camps” to provide refuge for civilian families who had been forced to abandon their homes for whatever reason related to the war. However, when Kitchener succeeded  Roberts as commander-in-chief in South Africa on 29 November 1900the British Army introduced new tactics in an attempt to break the guerrilla campaign and the influx of civilians grew dramatically as a result.  Kitchener initiated plans to  flush out guerrillas in a series of systematic drives, organised like a sporting shoot, with success defined in a weekly ‘bag’ of killed, captured and wounded, and to sweep the country bare of everything that could give sustenance to the guerrillas, including women and children.

 

http://boers.co.za/tag/blog/page/3/

*

Vroue monumente is slegs simbole

Die Nasionale Vroue monument in Bloemfontein is op 16 Desember 1913 onthul. Dit is opgerig om die tragedie te gedenk van oor die 35 000 Boervroue en -kinders wat enkele jare tevore in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 gesterf het.  Hulle het baie lyding deurgemaak.  Vandag is daar bewyse dat daar meer as 24-26 000 Boervroue en kinders gesterf het in die Britse helkampe (dit is wat ‘amptelik berig’ word).

Die Vrouemonument is simbolies van aard – niemand kon die oë sluit vir die skreiende onreg wat die Boere van die twee onafhanklike Boere republieke, deur die destydse Britse militêre aangedoen is met hul hoogs omstrede beleid van “verskroeide aarde” nie.   

Geslagte van ons vorige inspirasies is totaal en al uitgewis.

Die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein

Toe die Britte bemerk dat hulle die Boerekrygers nie tot oorgawe kon dwing nie, het hulle ’n drastiese plan in werking gestel. Hulle het naamlik besluit om die Boere se plase af te brand en hul vroue, kinders,  bejaarde mans “vir hul eie beskerming” in konsentrasiekampe aan te hou.    Dit is nie vir eie beskerming nie omdat daar geen of min geriewe in hierdie helkampe van die Britte was.

Geskroeide aarde – Scorched earth

ABW concentration camps –  Rudie Rousseau ea

Concentration camps – ABW

English Crown and the Boers

Voedseltekorte en gebrek aan mediese sorg/ medisyne, het Boere gedwing in hongersnood landskappe in.  Die helkampe,genoem die konsentrasiekampe was meestal omhein  om vroue en kinders binne te hou sonder mediese sorg en min voedsel.   Daar was minimum geriewe beskikbaar, onderdanigheid aan die Britse Kroon wat septor oor alles wou swaai.   

Die Britse Statebond is steeds in beheer sedert Uniewording.    

Two independent Boer republics

Monumente : Geskiedenis simbole ZAR

*

Die vrou en die ossewa  – sy was oral saam die ossewa en as daar laer getrek is.   Soms was sy deel van die ossewa en soms is daar gestap.

Ox-wagon

As daar enige persoon is wat mens groot dryfkrag en inspirasie gee, is dit die vroue in die ossewaens van ons verlede.   Die trek, soos dit bekend staan van 1835-50, was dit die ossewa wat hulle as enigste tuiste geken het.   

Die ossewa was nie net daar vir ‘n dak oor die kop as dit reën nie.   Dit het as  beskerming gedien as daar laer getrek is.   Alle medikasie was in daardie huisie op wiele en dokters was nie dokters soos vandag nie.  Vroue was vroedvroue en het self uitgespring om te dryf as daar probleme opduik.   

Die vroue monumente van ons tye, is fisies en simbolies van ons voorgeslagte se deursettingsvermoeëns en sterkere wilskragte.

Die vroue uit ons verlede was nooit alleen nie, hul was omring met die ysters, kinders en mans in veldslae wat hulle gesamentlik gehard en sterk gemaak het.  Die vrou is sonder haar wederhelf slegs die helfte as daar ekspedisies uitgevoer moes word, maar sy moes weet hoe om laer te trek, skiet en sorg dat voedsel die kinders van die nodige kragte voorsien.  

Daar is baie vroue uit ons verledes wat vereer word vandag, maar ons voorgeslagte se vroue moes baie hartseer trotseer, veral die konsentrasie helkampe waar die Engelse letterlik alles van hulle weerhou het.   Hulle is as minderwaardig in kampe geprop waar baie weens siekte en honger gesterf het.  Hul hande is moedswillig en kwaadwillig ‘afgekap’ om nie te kon voorsien in hul gesinne of mede volksgenoote se behoeftes nie.

Daarteenoor, die helkampe, die britse konsentrasiekampe en twee Boere oorloë, was sonder ossewaens en beskerming, waar daar nie laers getrek kon word nie – dit was ‘n pyniging wat min kan deurmaak.   

Die hele prentjie van destyds word vandag herhaal waar ons mense weens weldeurdagte wetgewings, swart bemagtiging alles verloor.   Sommige onder oop hemele en in tente ingeboender om van alle menswaardighede te stroop.   Ons word vandag steeds van alle menswaardigheid gestroop.

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

2 gedagtes oor “Vroue inspirasie – Women inspiration”

  1. […] Dieselfde pad as Zimbabwe word knaend ontken.  Hongersnood staar elkeen in die gesig.     Vroue inspirasie –  Women inspirationDaar is sover (2022) meer as 39000 Boervroue en kinders vermoor in konsentrasiekampe en Anglo-Boere […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s