16 Desember 1838 GELOFTE

Wat al hierdie dinge voorafgegaan het, was die Trek uit die Kaap uit, en dit het heelwat Trekkers geraak omdat hulle nie onder die Britse koloniale regering wou staan nie.  Van die trekkers het binneland inbeweeg vanaf 1835-en later,  om grond te kry wat nie bewoonbaar was nie.  Dit is inderdaad ook so dat heelwat… Continue reading 16 Desember 1838 GELOFTE