Onafhanklikheid van ‘n volk

* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie.  Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie.  Die Boere volk in Suid-Afrika het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere (15 of selfs meer).    Verwys na die 'Afrikaner'… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk