Farm attacks/killings – Annette Kennealy

21 Mei 2019 - Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg.    Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie.   Simpatie aan… Continue reading Farm attacks/killings – Annette Kennealy

Advertisements

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Dieselfde het in buurlande gebeur - Zimbabwe (Rhodesië) - en dieselfde pad word geloop.   Daar is liberale regerings wêreldwyd, ook buurlande,  wat dieselfde terreurdade steun en selfs finansier - regdeur die globale spektrum.  Maar o wee, as die Suid-Afrikaanse leiers gekonfronteer word, dan word dit alles ontken dat daar martelings en moorde plaasvind.   En dan… Continue reading Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Attacks and killings – whites

The Easter Weekend (April 2019) in South Africa has seen 13 farm attacks and 3 farm murders. One female victim in her 70’s was raped during a brutal attack in Redelinghuys. A 4 year old boy has been left fatherless and another two families are now without their loved ones. At least two suspects in… Continue reading Attacks and killings – whites

Attacks and Killings: whites (March 2019)

Verskeie plaasaanvalle, plaasmoorde asook in dorpe en stede, het in 2019 plaasgevind.  Hier is 'n paar tabelle en ook aanvalle/moorde op ons blanke volkslede - veral op die platteland.   Heelwat werkers is in hegtenis geneem of iemand wat die persone geken het.   Moenie persone in diens neem wat daar geen rekord van is nie.  Terroriste… Continue reading Attacks and Killings: whites (March 2019)

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. Stem vir 'n volksparty - stem vir vryheid vir ons volk - vir menseregte skendings - vir ons eie onafhanklike gebied - vir oorlewing - vir veiligheid… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Terrorism – Terrorisme

Of dit nou 'n mens is wat hulle aanval of diere, of doodbrand - terroriste gee nie om nie.   Hulle het dit in die verlede gedoen, nie net een keer nie, duisende kere en doen dit steeds.    Die blanke liberales kan hul gerus verlekker in die gesig hoe 'n dier ly.  Of dit word… Continue reading Terrorism – Terrorisme

1-15 March 2019 – Attacks/murders/crime related

1-15 MARCH 2019 17 ATTACKS - 3 MURDERS *** "Victims" FIGHT BACK" --- Victims" FIGHT BACK!  SOUTH AFRICA Every 32 minutes, a motorist is hijacked somewhere in South Africa - that’s a horrifying 46 cars hijacked every day. Hijacking and car theft are, unfortunately, a reality which have to be factored into our daily lives. Here… Continue reading 1-15 March 2019 – Attacks/murders/crime related