Tradisionele volke

Daar bestaan vandag, meer as 25 jaar na die sogenaamde demokrasie in 1994 sowat 8840 tradisionele leiers onder die verskillende swart en bruin volke in Suid-Afrika.     Dit beteken egter nie ons het nie ook regte hier nie, verseker het ons 'n reg tot gebiede wat aan ons behoort.  Suid-Afrika het nog altyd uit blankes,… Continue reading Tradisionele volke

Advertisements

31 Mei – 31 May

  31 May 1961 - Dit is altyd goed om terug te blaai in ons geskiedenis is, die seer en die bly, die trane en blydskap.   Geboortes en sterftes te herdenk.   Na 1994 sluit die ANC weer aan by die "Commonwealth".   FOUT - eie gewin. DR VERWOERD Luister na die pragtige toesprake wat hier gehou… Continue reading 31 Mei – 31 May

Chief Justic Mogoeng Mogoeng – land restitution

  Chief Justice Mogoeng Mogoeng said that the process of land restitution has been very slow in South Africa.   Speaking on POWER Talk, Mogoeng says the issue of land ought to be treated in the seriousness it deserves.   Asked if he thinks the process of land redistribution has been slow, Mogoeng says “incredibly slow.”   “Remember,… Continue reading Chief Justic Mogoeng Mogoeng – land restitution

Front National – Vorster 1974 – Tuislande

Die ooreenkomste tussen die gesprek en Verwoerd duidelik sigbaar.  Geen tuisland is vandag "weg" nie, inteendeel, dit het net naamsveranderinge ondergaan.  Die bewyse dat swart etniese volke steeds alle ou Tuislande besit, bly en verkies om onder hul eie tradisionele te staan, is die bewys in die 1996 Grondwet, verskeie ander wetgewings (soos Ingonyama Trust)… Continue reading Front National – Vorster 1974 – Tuislande

Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Nie almal van ons het die kennis of ander wil nie weet dat aparte tuislande steeds bestaan nie.  Voor tuislane was dit reservate of kroongebiede.  Heelwat glo mos De Klerk en Mandela het segregasie doodgemaak.   Dit is nie die waarheid nie.  Lees en verbreed kennis op die gebied.  Daar is sekere wetgewings geskrap en dis… Continue reading Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Malema is also an immigrant from Africa

Southern part of Africa was empty in 1652.   Only a few people were here.   Malema also said now on twitter he and all the blacks are immigrants from Africa - it is the truth. Malema erken dit openlik - wonder waarom nou skielik?   Malema is niks anders as 'n terroris en opstoker nie, asook ander… Continue reading Malema is also an immigrant from Africa

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters belangrik… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)