Selfbeskikking FN

  Goeie artikel. SELFBESKIKKING, RASSEKWESSIES EN OORLOG – ‘N PARALLEL TUSSEN AMERIKA EN DIE EIETYDSE AFRIKANERBEGEERTE Front Nasionaal SA Op 16 Oktober elke jaar herdenk die Amerikaners in die suidelike state ‘n insident wat die kwessie van rasseverhoudinge en selfbeskikking na vore gebring het en wat uiteindelik gelei het tot ‘n oorlog waarin 620 000… Continue reading Selfbeskikking FN

Advertisements

Afriforum en liberale grondwet

Eintlik kom dit al 'n lank pad - die wat die kommunistiese George Soros Kodesa grondwet steun en glo hul regte word daarin beskerm.  Dis eintlik met gemengde of meer lagwekkende gevoelens wat die konserwatiewe Boere en Afrikaners begroet, want dit was te wagte gewees. Dit loop dan in die media, hoekom sal die lede… Continue reading Afriforum en liberale grondwet

Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Ramaphosa praat altyd van "OUR PEOPLE" en hy is lief om na ons te verwys as "paddas" wat kook in 'n pot.  Nuus vir die man wat homself 'n president… Continue reading Eiendomsreg – Property rights

Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie.  Daaraan word ons daagliks blootgestel.  Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families.   Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking

Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Daar is GEEN ooreenkomste wat die man, Mandela daardie tyd genoem het in sy video en wat vandag gebeur nie.   Mandela het verseker nog harder aan swart bemagtiging gewerk, want hy het die eerste wet onderteken.  Hierdie woorde is alles 'n spul leuens en dit wat na 1994 gevolg het is skending van ons as… Continue reading Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Is dit nie ironies hoe word Wyle Hendrik Verwoerd se eie woorde verdraai en vervorm.   Dit word as leuens verkondig dat hy die vader is van "apartheid" of segregasie is, terwyl die Shepstone beleid reeds in 1854 aparte gebiede beleid van Engeland gemaak het - hulle het die gebied geannekseer as hulle sin.   Alles behalwe… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture