Maasdorp-BLF en EFF (FN)

Dis hoe die wind waai - die BLF en EFF swaai aan dieselfde takke rond.     #Maasdorp van die BLF is die "bestuurder" van die Mensehulpbronnetak vir die EFF wat blanke dienste benodig.      Daar sal heelwat voordele wees.   Diegene wat vir jare so besteel is deur bediendes of ander werkers mee gesukkel het,… Continue reading Maasdorp-BLF en EFF (FN)

Advertisements

Malema and attacks/farms killing

FARM MURDERS / KILLINGS AND ATTACKS SOLUTION:  OUR OWN INDEPENDENT COUNTRY - WE ALSO HAVE RIGHTS https://twitter.com/4MinorityInRSA/status/1091079747629649922 @SecPompeo Carte Blanche South Africa’s longest running investigative journalism programme has directly linked Julius Malema leader of Economic Freedom Fighters to #FarmMurders in #SouthAfrica. Why did Carte Blanche not pursue their investigation? WATCH > The renowned (Carte Blanche)… Continue reading Malema and attacks/farms killing

S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

  Text: S.1158 — 115th Congress (2017-2018) S.1158 - Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018   ****** https://www.congress.gov/bill/115th-congress/senate-bill/1158 Introduced in Senate (05/17/2017) Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2017 This bill states that it is U.S. policy to regard the prevention of genocide and other atrocity crimes as a core national… Continue reading S.1158 – Elie Wiesel Genocide and Atrocities Prevention Act of 2018

B-BBEE legislation : so-called mandate

  How many blacks receive the B-BBEE benefits in South Africa?   How many of them are immigrants.  No census was done and some of those articles are "speculation" - we are now, since 1994 in a communist government, a so-called democracy, with all those racial legislations.  Just a reminder, B-BBEE is not an ANC policy,… Continue reading B-BBEE legislation : so-called mandate

Schweizer Reneke Noordwes

Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici.  Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het?  En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes

Schweizer Reneke North West

Politieke betrokkenheid is oorheersend in die protesaksies en ook die wyse hoe die 'saak', wat nog nie eers amptelik begin is,  op Schweizer Reneke hanteer is.   Terwyl die protesaksie aan die gang is, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs 'n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer is.  Waar was… Continue reading Schweizer Reneke North West

Schweizer Reneke NW

Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is.   Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van 'n blanke onderwyser se diens.  En dit nog voor die ondersoek eers begin is.  Wie was die regter wat haar… Continue reading Schweizer Reneke NW