Voortrekker monument 2022

*Vraag:   Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur?   In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief,  as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met… Continue reading Voortrekker monument 2022

Geloftedag 16 Desember – oorsee

Indien volkslede hul vaderland verlaat beteken dit nie hul wortels gaan dood nie - hulle wortels is steeds afkomstig van die volksgroep waaraan hul behoort.  Hierdie wortels kan nie maklik vernietig word nie.     Hulle kan steeds enige gepaste samekomste hou of in hul huise spesifieke dae herdenk.    Blanke volksgenote word landuit geforseer weens… Continue reading Geloftedag 16 Desember – oorsee

Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID

Die Voortrekkermonument was volgens verskeie berigte en webtuistes, opgerig ter ere aan die Voortrekkers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het.  Sover as wat die Voortrekkers gereis het in ossewaens, het hulle dorpies gebou en gestig - heelwat republieke gestig, waarvan onafhanklike status gekry het. … Continue reading Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID

Voortrekker kerk Pietermaritzburg

Pietermaritzburg - Op 28 April 1840 is begin met die oprigting van die geboutjie wat vandag nog as die Geloftekerk of Voortrekker kerk/ museum bekendstaan.   Dit is in 1841 voltooi.  Jare later, 1938,  het J.H. Pierneef die skildery van die Geloftekerkie  omstreeks geskilder wat  in die Huisgenoot verskyn het.   Die skildery toon die kerkie soos hy gelyk het nadat… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg