Victor Mosehla’s letters

A few letters written by Victor Mosehla on his facebook page about South Africa, more specific, the ANC government and about the high rate of killings, rapes, corruption, crime, terrorism, burning down of businesses that are never ended.  And with a person like George Soros (OSF.SA) financing everything will it be difficult, it is not going… Continue reading Victor Mosehla’s letters

Advertisements

Farmer killed and burnt in Nigel, SA

Terrorist attacks and murder on 20 June 2019. Sympathy to this farmer's family of Nigel.   A 44 year old farmer, Johan Pretorius was first attacked by terrorists with pick-axe's handle over his head and body.   Later the terrorists burnt his body and vehicle.  His body was found next to the vehicle. A farmer in Nigel died… Continue reading Farmer killed and burnt in Nigel, SA

Helga van Wyk vermoor – Durbanville

Helga van Wyk, 'n 62 jarige onderwyseres by die Hoërskool Monumentpark in Kraaifontein is in haar huis oorval en vermoor.  Haar man, Johann het ook verskeie steekwonde in die proses opgedoen en is kritiek in die hospitaal.  Simpatie aan die familie en sterkte word  Johan toegebid vir algehele herstel.   Kaapse onderwyseres in huis vermoor… Continue reading Helga van Wyk vermoor – Durbanville

Indians – Malema – Indiërs

Moenie dink die Indiërs is nie ook ongelukkig en baie ontsteld oor hierdie man se uitlate nie.  Hulle word ook koelbloedig vermoor! veral in gebiede waar hul baie saam is.  Selfs in kerke word hul summier vermoor nes voor 1994 dit gedoen is.      Hierdie regering van Suid-Afrika "spog" al sedert 1994, saam die… Continue reading Indians – Malema – Indiërs

Blankes – beskerm julleself

  Blankes word opnuut gevra om by Burgerlike beskerming en ook buurt/plaaswagte groepe in omgewing wat betroubaar is, aan te sluit.  Stig jou eie as dit nodig is.  Word weerbaar.  Kom uit daardie gemaksone, oud en jonk.   Gaan vir opleiding en skerp eie veiligheid op, wees altyd oplettend en te alle tye paraat - of… Continue reading Blankes – beskerm julleself

Farm attacks/killings – Annette Kennealy

21 Mei 2019 - Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg.    Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie.   Simpatie aan… Continue reading Farm attacks/killings – Annette Kennealy

Attacks and killings – whites

The Easter Weekend (April 2019) in South Africa has seen 13 farm attacks and 3 farm murders. One female victim in her 70’s was raped during a brutal attack in Redelinghuys. A 4 year old boy has been left fatherless and another two families are now without their loved ones. At least two suspects in… Continue reading Attacks and killings – whites