Jaarliks word name van vermoorde Blanke Boere en hul families hierby gevoeg - dis altyd hartseer en simpatie aan elkeen wat iemand verloor het. Familielede woon die verrigtinge by, al is dit net 'n troos daar is ander geliefdes wat hul vooruitgegaan het. Ons moet nooit vergeet nie. Woon dit gerus by dan sal u… Continue reading Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa
Kategorie: Wit Kruis monument
Vroue inspirasie – Women inspiration
Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms. Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms. Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos. Elkeen geregtig… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration
Wit kruis monument 2019
Elke jaar word daar nuwe kruise geplant, vir die persone wat gesterf het in 'n plaasmoord. Van die persone wat die dag daar is met die opgradering, bring ook hulde en betoon eer aan geliefdes wie se kruise ons reeds geplant het. Die monument kry baie aftrek by die media in die buiteland, en daar… Continue reading Wit kruis monument 2019
Peter Bystron in Suid-Afrika
Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde. Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO: ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika
Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA
MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord. Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld. Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel. Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA
Skending van Menseregte
Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA. Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie. Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte
Witkruis monument Augustus-September
WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande. Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig. Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor. Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September