ABOorloë – ABWars

  Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem… Continue reading ABOorloë – ABWars

Coffee – Koffie (Boeretroos)

Daar is niks so lekker as 'n koppie boeretroos (koffie) nie.   Ander lande verkies ook heelwat koffie, daarom is koffie hoog in handel, naas olie, die tweede grootste bedryf. BOERETROOS EN MUSIEK https://www.youtube.com/watch?v=MLQMLYIJzYs *** Moenie teveel drink nie, maar koffie kan ook gesond wees.  Pasop vir die by produkte wat daarmee saamgeneem word. 3-4 cups… Continue reading Coffee – Koffie (Boeretroos)