Christiaan de Wet (Vrystaat)

Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)

Britse Setlaars – 1904 – Westminster

Heelwat Britse setlaars het net na die Anglo Boere oorlog hierheen gekom met opdragte om uit te voer. Daar is spesifiek plase uitgedeel en ander gekoop, nadat die Britse regering die Vrystaat en ZAR geannekseer het.   (Duke) Westminster het in die Vrystaat begin. Moontlik ander gebiede ook. Die Engelse se plase het nie afgebrand nie,… Continue reading Britse Setlaars – 1904 – Westminster

Aasvoël kop – Zastron in Freestate – Vulture Hill

  Zastron, the little hamlet at the foot of Aasvoëlberg (Vulture Hill) among the grassy hills of the eastern Free State, was once the home of the rock-hopping San Bushmen. There are excellently preserved rock art sites to visit around the area.    The scenic Maluti Mountains of Lesotho can be seen in the distance, but… Continue reading Aasvoël kop – Zastron in Freestate – Vulture Hill