Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

Wat is belangriker, die hoenderhen of die eier?   Die hoenderhen is belangriker, sy kan eiers lê.    Neem slegs die eier - die eier kan of vrot wees en dan is daar niks oor, want dit stink of selfs as jy dit gebruik sou dit niks makeer nie , is daar niks meer oor na… Continue reading Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine Onafhanklikheid

Advertisements

Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

  Any mother tongue language is the foundation of  people or tribes and their human rights to communicate on their own level with each other.   Together with own traditions it forms people (or tribe) as such.  Some will also refer to themselves as a tribe.  There are many different tribes or people, not only in… Continue reading Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

BOIKOT DIE GHOEMA !!!  - altans dit wil voorkom of daar steeds onttrekkings is - selfs borge wys hul staal teenoor Afrikaans.   Moenie met AFRIKAANS mors nie en nog minder dink ons volks is julle voetvelle om rondgeskop te word.    Sangers en kunstenaars is nog minder daar om mee gespeel te word, soos kat… Continue reading Front Nasionaal – “Ghoema” – onttrekkings

Front Nasionaal: Selfbeskikking

  Selfbeskikking is nie ‘n toevallige deel van Front Nasionaal se beleid nie. DIT IS ONS BELEID.   Dis wat die Afrikaner wil hê, dis die Afrikaner se enigste kans op oorlewing. Maar bowenal is dit die Afrikaner se besluit of hy daardie stap gaan neem en ‘n stem vir selfbeskikking uitbring.  Of daar word saam… Continue reading Front Nasionaal: Selfbeskikking

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Afrikaans is 'n "erkende" moedertaal in die sogenaamde "demokratiese" (lees kommunistiese) grondwet van Suid-Afrika maar beloftes van erkenning is reeds voor 1990 in Dakar vergete en begrawe.  Afrikaans word nie net vernietig en uitgehaal op alle vlakke van die samelewing nie, maar veral omdat dit deel van ons volk is word die reg aan nagelsag… Continue reading AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Ramaphosa praat altyd van "OUR PEOPLE" en hy is lief om na ons te verwys as "paddas" wat kook in 'n pot.  Nuus vir die man wat homself 'n president… Continue reading Eiendomsreg – Property rights