Veelrassige organisasies – ABN

Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens Boere of Afrikaners as volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

ABN en Dinokeng

Hoeveel van die groepe waarna verwys word, was in 1994 betrokke by Dakar, Idasa en Kodesa?    Daar word aan ons voorgehou dat die ABN is 20 Oktober 2011 bekendgestel, terwyl die netwerk reeds in 2009-8 agter die skerms (geheim) beplannings gedoen is wat ons as volk direk raak.   Die ABN was laaste nog onder… Continue reading ABN en Dinokeng