Vroue inspirasie – Women inspiration

Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos.  Elkeen geregtig… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

  Geen respek teenoor die Boere wat vermoor word nie.  Net omdat Nick Motloung nie gelukkig is met Langplaas protesaksies nie, of selfs die moeite gedoen het om die vals aantygings van nader te ondersoek,  word die kruis van die blanke boere wat vermoor is,  aan die brand gesteek , kwansuis om 'n boodskap oor… Continue reading White cross torched – Langplaas Boerdery – Brits

Sept-Oct 2020 White attacks killings

In the first six months of the year 2020 , 139 attacks and 26 murders have taken place on farms in South Africa.   In KZN there have been 12 farm attacks and four murders, agricultural union TLU SA said.    What about the other months - even during the curfew it is still ongoing. *Aanvalle… Continue reading Sept-Oct 2020 White attacks killings

Peter Bystron in Suid-Afrika

Peter het Suid-Afrika besoek om hom te vergewis wat in Suid-Afrika aangaan met blanke moorde en plaasmoorde.  Hy het ook met Front Nasionaal gesels. TGP Exclusive: German MP Peter Bystron Travels to South Africa, Interviews Woman Whose Farmer Husband Was Murdered In Front of Her and Her Children READ ALSO:   ARTICLE : Mariandra Heunis, slagoffer… Continue reading Peter Bystron in Suid-Afrika

Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

MARIANDRA HEUNIS is 'n slagoffer van plaasmoord.   Daar is verskeie hartseerverhale, oopgrafte, moorde en jong slagoffers van geweld.  Om te sien hoe jou pa doodgeskiet word kan vir geen kind 'n mooi gesig wees nie - dis 'n blywende letsel.  Sy sal nooit weer haar pappa sien nie - nooit haar pa leer ken nie,… Continue reading Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

Witkruis monument Augustus-September

WHITE CROSS MOMUMENT - AUGUST-SEPTEMBER Simpatie aan elke naasbestaande.      Jaarliks word nuwe kruise bygevoeg om geliefdes te probeer verenig en bemoedig.   Verskeie mense is al sedert 1994 brutaal gemartel en vermoor.  Lita as voorbeeld, het albei haar ouers in 2000 verloor as gevolg van 'n grusame plaasaanval waar beide gemartel is tot hul… Continue reading Witkruis monument Augustus-September