Selfbeskikking – Self-determination

Ondertekening en erkenning:   Akkoord 1994.  ANC het dit in 1994 mede-onderteken.   Ons as volk,  Afrikaner en Boere (blankes) het 'n internasionale reg om oor onsself te regeer  op alle vlakke van regering.  Internasionale reg bepalings is duidelik -  Die regerende party, tans die ANC of enige party soos DA of EFF en veral multi-kultuur partye… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Advertisements

FRONT NATIONAL

  WHAT DO YOU WANT TO KNOW ABOUT FRONT NATIONAL? From time to time new friends on this page ask questions which we assume is already generally knowledge. We sometimes forget that Front National is the fastest growing party on the right of the political spectrum. This page alone grew with 2741 new members since… Continue reading FRONT NATIONAL

Span osse – Selfbeskikking

Die persoon geniet homself gate uit met sy span osse, maar dit sal beslis nie goed gegaan het as daar nou osse en donkies in dieselfde span was nie, want donkies is nie sterk soos osse nie.   En donkies kan baie sterk gaan stilstaan en nie 'n aks vorentoe beweeg nie.  Elke volk het die… Continue reading Span osse – Selfbeskikking

TAX (expatriates)

During 2017 the  National Treasury and SARS announced to consider major changes in the tax exemption on South African expatriates.   The legislative amendment is  set to come into effect on 1 March 2020.   It states that South African tax residents abroad will be required to pay tax to South Africa of up to 45% of their foreign… Continue reading TAX (expatriates)

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Internasionale mensereg Artikel 17

Skending van Menseregte:  Misdaad, martelings en moorde;  swart bemagtiging;  Afrikaans taalregteskending;   ontneem/onteien van eiendom.  Elke burger het die reg om grond of eiendom te besit, sowel saam met ander.   Niemand mag van hul eiendom ontneem word nie.  Ons het almal 'n reg tot vrye ekonomie en vooruitgang, sonder diskriminerende wetgewing en veiligheid.     Daar is… Continue reading Internasionale mensereg Artikel 17