Boere is ‘n VOLK nie net landbouers

*Daar is verskillende blanke groepe in Suid-Afrika.   Die BOERE volk (wat baie mense, veral die media en internasionale regerings, verwar met 'n landbouer), is 'n volk,  nie 'n nasie nie.   Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners, wat veelvolkig en multi-kultureel is, 'n gemengde reënboognasie.    Daar is ook anderkleuriges, swartes wat ook… Continue reading Boere is ‘n VOLK nie net landbouers

BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)

* Dr. Gregory Stanton, the founding president of Genocide Watch Internationa.   He is a research professor and expert in genocide studies that evaluated farm attacks in South Africa and stated that some elements matched early-to-mid stages of his "10 Stages of Genocide" model.   The pattern of genocide is not in 1 to 10 but it… Continue reading BOERE Volksmoord – Genocide in SA (kriteria)

Witkruismonument 19 September 2026

* Staan langs en saam die wit HARTS kruise wat geplant gaan word.   Staan by hulle wat in hartseer 'n kruis moet plant.    Diegene wat 'n kruis met 'n naam, van en ouderdom het gaan plant, sterkte vir u en u gesin.  Dit is hartseer.   Al is ons nie fisies daar nie, is ons… Continue reading Witkruismonument 19 September 2026

Rewolusie in suider Afrika na 1750

* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang.  Huise, lande en vee plunder is lankal met ons.   Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond.   Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750

St Helena eiland

*St Helena is 'n klein, afgeleë eiland, een van die baie eilande waarheen ons Boere vegters verban was. Hier het die manne onder dwang om eensaamheid, 'n hele tyd verwyl. Heelwat respek van meer as 100 jaar gaan uit aan al hierdie bannelinge en vegters van die Boere volk. Hulle het alles in hul vermoeë… Continue reading St Helena eiland

Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede

* Minerale het 'n baie groot rol gespeel waarom die Boere republieke deur Brittanje, haar bondgenote wat Afrikaner en ander etniese groepe ingesluit het, wat oorlog gevoer het om die hele land aan die BONDgenote te oorhandig.  Moord en doodslag het die Boere republieke gevolg.   Brittanje en al haar bondgenote het getrou die Konsentrasiekampe en… Continue reading Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede

Boere volk geskiedenis en kultuur

Dit is feite wat al vir langer as 'n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die 'afrikaner' word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan… Continue reading Boere volk geskiedenis en kultuur

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Die woorde van 'n gemengde en veelvolkige Afrikaner reënboognasie verduidelik self wat die begrip is. Die nasie is en bly veelvolkig en multi-kultureel. Die Boere volk is nie deel daarvan nie. Al wil die Afrikaner nasie hoe graag elke tentpen, organisasie inspan of lok, of die Boere volk se lewens probeer beheer in Suid-Afrika of… Continue reading Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

*Respek aan elke Boere krygsgevangene en nasate. Die wat gevang is, is almal BOERE krygsgevangenis genoem en is landuit na eensame eilande verban. Boere vegters en seuns was oral op veral verlate eilande en toegeruste tronke aangehou as krygsgevangenisse. Hierdie aanhoudingskampe was ook veel erger as die konsentrasiekampe wat die Britte en bondgenote op die… Continue reading Boere Krygsgevangenes en Bannelinge 1901

Die Boere volk en Boerieman

Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman

Werkloosheid in Suid-Afrika

* Die werkloosheid in Suid-Afrika is groter as wat enige persoon besef, want soms word net die burgers in ag geneem wat werkloos is. Die ander persone, immigrante, hetsy wettig of onwettig, is meestal ook hier omdat hulle soms 'uitgenooi' word, soos hulle verstaan, is meestal werkloos. Die persentasie is dus baie groter, want die… Continue reading Werkloosheid in Suid-Afrika

Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

  * Stoere Boere en Boere volk kan beslis in een kraal geplaas word.   Hul voorgeslagte is afkomstig uit al die Boere republieke, daar is nie net twee Boere republieke gewees nie.   Die Boere volk is nie almal landbouers en wat slegs fokus om voedsel produseer nie.   Al vir etlike dekades is die Boere  bo-baas… Continue reading Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

* Daar is heelwat vrae en antwoorde wat verskaf word in die Boere boek, maar dit mag ook wees dat van die volkslede nie daarmee saamstem  nie.   Dis elke lid van die Boere volk se mensereg om self oor hul wortels, waarvandaan hul afkomstig is, besluite te maak.      Volgens Dr Lets Pretorius se… Continue reading Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

Shepstone in Britse Kolonies

* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie, soos veral Afrikaners en hul organisasies, dink nie.    Nog minder het die Boere volk skielik Afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies

Moontlike aanvalle teen RSA

* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie.  Korrupsie word ook nie vasgevat nie.  Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA

Boere volk is grondloos in SA

* In die artikel  word 'n paar dinge op grondvlak aangespreek, oor  die wat werklik grondloos is en al die wetgewings wat na uit die Afrikanerbond en liberaal verligte Afrikaner organisasies se geledere gekom het, lank voor 1986 (Idasa-Kodesa).  Swartes en Khoi san/Griekwas is beslis nie GRONDLOOS nie, hulle was nog nooit nie.  Die Boere… Continue reading Boere volk is grondloos in SA

Die Boere volk se geloftekerk Pietermaritzburg

* Die Gelofte wat gesluit is op 16 Desember 1838, het ingesluit dat 'n kerk gebou moes word vir Hom sodat dit die Boere volk sal herinner aan die Gelofte van 1838.   Soveel berigte en kommentare verskyn al vir etlike dekades dat die Gelofte van 'n kerk nooit nagekom is nie, wat natuurlik nie waar… Continue reading Die Boere volk se geloftekerk Pietermaritzburg

Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Boere en Beveiliging

* Die plattelandse dorpies en naasliggende boerderye in die Vrystaat loop sporadies en erg deur onder veediefstal en sindikate.   Dit moet egter uitgewys word dat ander provinsies saam deurloop en die Boere nie gespaar word nie.   Dis feller as ooit.  Soms maak die sindikate gebruik om hul handel en wandel verder te deel.   Met die… Continue reading Boere en Beveiliging

Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit

* Volkereg:  ALLE Volke het 'n internasionale reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is.  In Suid-Afrika is daar nie net verskillende gekleurde of swart volke en nasies nie.   Daar is verskillende blanke volke, die Boere volk spesifiek.  Nie alle blankes maak deel uit van die veelvolkige Afrikaner… Continue reading Eksterne selfbeskikking – Volle soewereiniteit