Communism – Kommunisme in SA

Kommunisme het soos 'n tsunami gegroei oor Afrika en met die hulp van liberalisme en blankes is dit grotendeels bevorder in die boesem in sommige Suid-Afrikaners wat dit gekoester het tot algehele oorgawe.   Daar was heelwat buitelandse lande wat finansiering geskenk het, terwyl ander finansiering gegee het, met die oog op wapens om te veg… Continue reading Communism – Kommunisme in SA

Advertisements

South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar -  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reserwes, kroongebiede en later tuislande.  Na 1994 het dit alles steeds apart gebly, onder nuwe benamings soos CPA en Trustgebiede.   Hul verskil ook… Continue reading Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Is dit nie ironies hoe word Wyle Hendrik Verwoerd se eie woorde verdraai en vervorm.   Dit word as leuens verkondig dat hy die vader is van "apartheid" of segregasie is, terwyl die Shepstone beleid reeds in 1854 aparte gebiede beleid van Engeland gemaak het - hulle het die gebied geannekseer as hulle sin.   Alles behalwe… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture