Voortrekker monument 2022




*
Vraag:   Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur?   In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief,  as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met die virtuele verkoop van die Voortrekkermonument.    Hoeveel volksgenote is bewus hiervan?   





*

Wie sin?

Die Afrikanerbond self het deur die Christiaan de Wet Fonds die marmerpaneel van Voortrekkerleier Sarel Cilliers en die aflegging van die Gelofte in die heldesaal by die Voortrekkermonument deur ‘n skenking van R100 000 “gekoop”. Hiermee het die Afrikanerbond praktiese beslag gegee tot die Gelofte wat ons elke jaar herbevestig.    

Die Afrikanerbond (Broederbond) het sedert die 1930’s ‘n baie groot rol in die totstandkoming en bestuur van die Monument en verwante maatskappye gespeel. Die Voortrekkermonument is aanvanklik beheer deur ‘n Raad, onder voorsitterskap van die Administrateur van Transvaal.  Lees meer oor hulle direkte betrokkenheid by die oprigting van die gebou.

In 1993 is dit oorgedra na ‘n artikel 21-maatskappy sonder winsmotief, onder beheer van ‘n eie direksie. Die Afrikanerbond dien sedert 1997 op die direksie.

Voor 1929 het talle verenigings wat hulle ten doel gestel het om die Afrikaner taal- en kultuurbewus te maak, op losse grondslag oor die hele land bestaan. 

  • Die eerste openbare oproep in die pers om hierdie verenigings op ‘n uniale basis saam te snoer, is deur die Afrikaner-Broederbond (AB) gedoen. In 1929 het die AB uitnodigings aan alle losstaande taal- en kultuurverenigings en provinsiale liggame en hulle takke gerig om afgevaardigdes na ‘n kultuurkongres in Bloemfontein te stuur. Vooraanstaande Afrikanerleiers op verskillende lewensterreine het die oproep in die openbaar ondersteun.
  • Deur die AB se toedoen is die Sentrale Volksmonumentekomitee (SVK) in 1931 gestig met die oog op die oprigting van ’n monument ter ere van die Voortrekkers. Hoewel die oprigting van die Voortrekkermonument en die reëlings vir die Voortrekkereeufees van 1938 nie as sodanig AB-projekte was nie, was leidende figure in die Sentrale Volksmonumentekomitee en die Voortrekkermonument-eeufeeskommissie ook lede van die AB.
  • Die AB se direkte betrokkenheid by republiekwording het uiting gevind in die voorsiening van ’n spesiale pen waarmee staatspresident C.R. Swart die ampseed onderteken het, asook die oorhandiging van ’n spesiale horlosiehangertjie aan die Eerste Minister, dr. H.F. Verwoerd, en die reël van die Republikeinse Dankfees by die Voortrekkermonument op 15 Oktober 1960.
  • Aktiewe leiding is deur die Afrikaner-Broederbond gegee in verband met die inwydingsfees van die Voortrekkermonument, 1949.

 

Die Hoofsekretaris van die Afrikanerbond, Jan Bosman, wat die ledevergadering op 18 Maart 2021 saam met Karel Tredoux, AB verteenwoordiger op die direksie van die Voortrekkermonument bygewoon het, het na afloop van die ledevergadering gesê:

“Die Voortrekkermonument is ʼn kultuurskat wat nooit uit die hande van Afrikaners geneem kan en mag word nie. In die uiterste moeilike omstandighede is die ooreenkomste met die FAK en die Solidariteit Beweging in die beste belang van die Voortrekkermonument en Erfenisstigting.

Daarom is dit gepas om langs die weg ook dank oor te dra aan Dr Danie Langner wat die bestuur oorneem en die Solidariteit Beweging wat sal instaan vir die finansiële tekorte van die Voortrekkermonument. Dit is grootste gebare teenoor die bewaring van Afrikaners se geskiedenis wat erken en geloof moet word.

KERK

Voortrekker kerk Pietermaritzburg

Bakgatland – A H Potgieter

Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID

Majuba (SA) Amajuba

Christiaan de Wet (Vrystaat)

Christiaan de Wet 1854-1922


Wie is die ABN – multi-kulturele organisasies, waarvan die Afrikanerbond deel daarvan gevorm het.  Hulle is soos hul ander sy-takke, multi-kultureel maar kraai andersinds koning oor ‘n minderheidsvolk se belange.

Veelrassige organisasies  ABN

ABN en Dinokeng

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Wie het Kodesa eintlik begin plus die chaos wat vandag rondom ons is?

Codesa  –  Kodesa  –  failed

Kodesa leuens – Lies of Codesa

Kodesa –  liberale en kommunistiese grondwet skrywers

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Codesa (writers)  –  Kodesa (skrywers)

*

Nog ‘n artikel met verskillende argumente en opinies rakende die Voortrekkermonument en die oprigting daarvan – Belastingbetalers het hiervoor betaal – naamlik die staatskas..    Wie beheer hierdie monument met alle fondse wat genereer word?

Moerdyk se monument is dienooreenkomstig ’n mausoleum (’n praalgraf), met ’n sarkofaag, waar die Voortrekkers herdenk en geëer kan word, waar hulle gees nog leef. Die aksiale gang reg deur die middel van die gebou is die simbool van wat húlle vermag het, naamlik die geslaagde indra en permanente vestiging van ’n “wit beskawing” in die binneland van Suidelike Afrika.

Dié trajek strek oor meer as 17 jaar: van 1932 tot 1949. Die platform is in 1932 gelê. Van daar af uit het die trajek ontplooi. Moerdyk se 1932-sketsplan lyk na ’n kopie van die tempel van Horus by Edfu, waarna hy in sy boekie oor die geskiedenis van die boukuns verwys. Hierop baseer hy sy ontwerp vir ’n monument. Dit dra gevolglik die voetspore van die antieke Egiptiese heldegrafte en tempels met die kenmerkende reliëfgraverings rondom ’n sarkofaag. Die struktuur van die eintlike gebou met ’n lynregte aksiale gang deur die middel simboliseer die weg wat die “wit” beskawing deur Afrika sou gebaan het.

Who inspired the design of the Voortrekker Monument: Pharaoh or Abram? -  LitNet

Geïnspireerde ‘kennis”

Egiptiese inspirasie – Farao oof Abram

In die oopmaak van die bronne is op twee trajekte of lyne in die gedagtewêreld en denke van die argitek, soos hy dit verwoord het, afgekom. Aanvanklik het Moerdyk sonder skroom daarvan gewag gemaak dat hy die inspirasie vir sy ontwerp in die antieke Egiptiese bouwerke en argitektuur gevind het. Later, nadat die ontwerp in die openbaar bevraagteken is, sou hy aanvoer dat die bouwerk van die Bybelse Abram, naamlik ’n altaar, die oorspronklike idee vir die gebou aan die hand gedoen het. Dit verklaar opeens die vraag wat die titel van die artikel vorm:

“Wie het die ontwerp van Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?”

Die bedoeling is gevolglik om uit die primêre bronne vas te stel aan wie hierdie eer toekom. Was dit Abram van die Bybel, of Farao van Egipte?

https://www.litnet.co.za/wie-het-die-ontwerp-van-die-voortrekkermonument-geinspireer-farao-abram/

https://www.litnet.co.za/inspired-design-voortrekker-monument-pharaoh-abram/

Visiting the Voortrekker Monument on the Day of Reconciliation - 2Summers



*


Monumente is ook nie vryheid van daardie spesifieke volk nie.   Net mooi niks.



*

Eskom

Ramaphosa – R140 billion


Sabotage inside Eskom 2020 report

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s