* The Jameson Raid caused enormous interest and controversy at the time and arguably was one of the main causes of the Anglo-Boer War of 1899-1902. It was led by Cecil Rhodes' lieutenant and closest confidant, Dr Leander Starr Jameson, it was an unskilful attempt at overthrowing Paul Kruger’s Transvaal Republic (Dutch: Zuid-Afrikaansche Republiek; the… Continue reading Volksvryheid
Kategorie: Volkseie besighede
Sonkrag – Solar energy
Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers
Serfontein reageer oor "motorfietse" durf waag om aan moord-optogte deel te neem en is myns insies behep met sy eie posisie as "megaboer". Ondermeer is hy deel van die advieskomitee van Ramaphosa oor grondhervorming en -onteiening. Dit wil voorkom of hierdie "megaboer" die hele monopolie van landbou wil behartig. So 'n tipe "hoofseun" oor miljoene… Continue reading Megaboer spreek hom uit oor ander, oa bikers
Wie en wat is ONSPLEK
ONSPLEK besigheidsgids, is tans besig om blanke besighede te lys en ook ons eie, volkseie besighede te nader om gerus van die geleentheid gebruik te maak om hulself hier te adverteer. Dis 'n goeie podium en wegspringplek as dit nog klein is of selfs 'n bekende in die dorp wat al jare aan die gang… Continue reading Wie en wat is ONSPLEK
Genocide – Volksmoord
Khmer Rouge “By "genocide" we mean the destruction of a nation or of an ethnic group…. Generally speaking, genocide does not necessarily mean the immediate destruction of a nation, except when accomplished by mass killings of all members of a nation. It is intended rather to signify a coordinated plan of different actions aiming… Continue reading Genocide – Volksmoord
Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk? Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry), gebruik gemaak word al dan nie. Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)
Agteruitgang in SA
Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is. Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef. Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA