Human Rights Commission – Eben Etzebeth

What did Eben say on his facebook profile?     "It is completely untrue and unfounded to claim that I physically or racially abused anyone in Langebaan as has been reported on social media. Multiple witnesses can corroborate that.   I am and will always strive to be a true ambassador to this beautiful rainbow nation and… Continue reading Human Rights Commission – Eben Etzebeth

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Everybody have choices today and even yesterday.   But a men's organisation do not have a mandate to negotiate such an important issue - what about us, the non-members?   Do they really they they are a god's organisation?   The Afrikanerbond members think they are part of the Afrikaner and Boer people (volk), but they are not. … Continue reading Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Afrikanerbond en Ramaphosa

AFRIKANERBOND EN RAMAPHOSA Ramaphosa se lyftaal spreek vanself ... aangrypend is die res, wat ook deel was van die oorgawe van De Klerk.  Samesprekings tussen die Broederbond soos hul hulself gedoop het na die Anglo boere oorlog, het na 1994 geheime sendings dig gehou.   Die besoeke in Amerika was nie vir die gewone mense se… Continue reading Afrikanerbond en Ramaphosa

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

ABN en Dinokeng

Hoeveel van die groepe waarna verwys word, was in 1994 betrokke by Dakar, Idasa en Kodesa?    Daar word aan ons voorgehou dat die ABN is 20 Oktober 2011 bekendgestel, terwyl die netwerk reeds in 2009-8 agter die skerms (geheim) beplannings gedoen is wat ons as volk direk raak.   Die ABN was laaste nog onder… Continue reading ABN en Dinokeng