* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan. Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke. Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie. Die DA se 'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas
Kategorie: multilateralism
Frontorganisasies in SA
* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif: "Die regte aas om blankes mee te vang." Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie dalk hedendaagse frontorganisasies van die regime en/of die Geldmag om die BoereAfrikanervolk van verset te weerhou en op… Continue reading Frontorganisasies in SA
Laaste groot stryd – Front Nasionaal
Hiermee 'n artikel wat Front Nasionaal op 10 September 2019 geplaas het oor die laaste stryd - neem gerus kennis van die inligting daarin vervat. Natuurlik weet niemand regtig hoe lank kommunistiese aanslae kan voortduur nie, sover sit ons al daarmee sedert 1900, die feilheid waarmee die Boere aangeval was, was deel daarvan. Wat egter soos 'n… Continue reading Laaste groot stryd – Front Nasionaal