Rassisme: swart op wit

Die bestuurder ry gemaklik rond in 'n duur motor met lugversorger en weer eens word aannames gemaak, gelieg oor blankes wat swartes se voorouers doodgemaak het of hul grond gesteel het, terwyl hy 'n video daarvan maak en net op die blanke se moedeloosheid fokus.   Duidelik glo die bestuurder sy eie leuens  Hy lieg so,… Continue reading Rassisme: swart op wit

Schweizer Reneke NW

Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is.   Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van 'n blanke onderwyser se diens.  En dit nog voor die ondersoek eers begin is.  Wie was die regter wat haar… Continue reading Schweizer Reneke NW