Ramaphosa – apartheid – blankes

  Ramaphosa verduidelik in een video as jy blank is, word apartheid weer eens voor die koppe gegooi en die blankes sit met monde vol tande.    Sommige blankes  veral die liberales, is so naief.      Ramaphosa made a statement in parliament and said that all whites have a relation with the so-called apartheid… Continue reading Ramaphosa – apartheid – blankes

Advertisements

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters belangrik… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

  The Zulu king and traditional leader,  Goodwill Zwelithini's annual budget is set to be R75m during the 2021/22 financial year and it will increase slightly this year to R66m from  R65.8m in 2018.   This is according to the estimates of the provincial revenue and expenditure for 2019/20 prepared by the KwaZulu-Natal provincial treasury and… Continue reading Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

Begroting – tradisionele leiers 2019

Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word.   Lig u mense in wat aangaan.   Ons  het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede geword… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019

Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding  Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat - Proposed areas - Richards A Griggs. Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes.  In… Continue reading Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)