Vroue inspirasie – Women inspiration

Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos.  Elkeen geregtig… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

Tema parke – ANC geldmaakfoefies?

Suid-Afrika is reeds rommelstatus, maar al waaroor die ANC praat is grondonteiening, grond wat kwansuis deur blankes gesteel is en die kultuur historiese monumente is so 'n seer oog vir die leiers, dat hul rede moet vind om partytjies en tema parke moet skep om ons volk se geskiedenis te gaan uitgooi of vernietig.   Dalk… Continue reading Tema parke – ANC geldmaakfoefies?

Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID

Die monument was opgerig ter ere aan die Voortrekkers wat onder Britse beheer vanuit die Kaapse kolonie weggekom het en hul eie onafhanklike republieke gestig het.  Sover as wat die Voortrekkers gereis het in ossewaens, het hulle dorpies gebou en gestig - heelwat republieke gestig, waarvan onafhanklike status gekry het.   Die twee BOERE republieke die… Continue reading Voortrekker Monument Pretoria – REG TOT VRYHEID