* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas. Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte. Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte
Kategorie: Verenigde Nasies
Jan Smuts en Brittanje (44)
*Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n Boerenasionalis en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, en tog 'n… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)
To steal from the poor or anybody , is a violation of their human rights. Corruption is an international crime (s) so is racism and discrimination, that violated all our Afrikaners and Boers, the white people's human rights. Furthermore - on corruption - why should all our hard earned income go abroad illegally, while there are… Continue reading Racism, Discrimination, Crime and Corruption – UN (prevention)
Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement. Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants. Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement. Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards, volg aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017
Skending van Afrikaner/Boer menseregte
Almal smag na Vrede en Vryheid in Suid-Afrika. Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede waarin hulle hulself na 1994 bevind nie. Waarom is daar dan andersinds steeds aparte gebiede vir swart etniese volke en khoisan en griekwas? … Continue reading Skending van Afrikaner/Boer menseregte
Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika
Met die hulp van sekere prominente finansiers en organisasies, waarvan wêreldbekende kommuniste is en indirekte skakel het met die huidige sowel van die voormalige regeringsleiers, duur rassisme en diskriminasie voort. Organisasies soos OSF-SA, FES, KAS is 'n paar wat fokus op verskeie aspekte soos diskriminerende wetgewing soos swart bemagtiging, gepaardgaande regeringsinisiatiewe en privaatsektor projekte wat… Continue reading Rassisme en Diskriminasie : Suid-Afrika