Die ooreenkomste tussen die gesprek en Verwoerd duidelik sigbaar. Geen tuisland is vandag "weg" nie, inteendeel, dit het net naamsveranderinge ondergaan. Die bewyse dat swart etniese volke steeds alle ou Tuislande besit, bly en verkies om onder hul eie tradisionele te staan, is die bewys in die 1996 Grondwet, verskeie ander wetgewings (soos Ingonyama Trust)… Continue reading Front National – Vorster 1974 – Tuislande
Kategorie: Tuisland
Tribalism VS the “Toxic tribalism”
Nie almal van ons het die kennis of ander wil nie weet dat aparte tuislande steeds bestaan nie. Voor tuislane was dit reservate of kroongebiede. Heelwat glo mos De Klerk en Mandela het segregasie doodgemaak. Dit is nie die waarheid nie. Lees en verbreed kennis op die gebied. Daar is sekere wetgewings geskrap en dis… Continue reading Tribalism VS the “Toxic tribalism”
Van Riebeeck dag
Van Riebeeck dag - wie kan dit nog onthou? Stigtingsdag ... wie kan dit nog onthou? STIGTINGSDAG Front Nasionaal SA Dit was vir my nog altyd ‘n eienaardige toeval dat die skeepschirurgyn, Jan Antonijzoon van Riebeeck van Culemborg juis op die oggend van 16 Desember 1651 in die hawe van Texel sou inskeep op sy… Continue reading Van Riebeeck dag
SA Farmers on their way out?
REMEMBER: NO FARMER - NO FOOD Land expropriation is still a highly contested issue in South Africa, and it confuses a lot of people. The results are clear, young farmers are leaving the country in high numbers, heading to countries like Canada, America, Australia and other countries. At the end of the… Continue reading SA Farmers on their way out?
FW de Klerk in sy skik of nie?
FW must be very proud what he achieved - a Nobel price and money? .... FW de Klerk at an event organised by the Cape Town Press Club - he spoke about the past 25 years since the dawn of democracy in South Africa, outlining some of the things that went wrong, and some of the… Continue reading FW de Klerk in sy skik of nie?
Trustland (homeland) perception
Most of the Homelands of South Africa before 1994 changed to Trustlands, they did not disasppear. Names has been changed and new legislations were implemented. Most of the homelands are situated in rainy areas. Even landclaims fall under another legislation and they all have only communal lands (no title deed) - all separate from each… Continue reading Trustland (homeland) perception
Eerste word Derde – First became Third
KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel, hier is om te bly. Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons. Ons gaan nêrens. Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third
Buthelezi and land expropriation
* As a citizen of South African, can a person then ask the Zulu and other peoples to give then their (Ingonyama) trustlands or Crownlands, as well as all landclaims, thusfar registered as CPA or Trustlands to the ANC or to the next rulers - possibly the Chinese. It will be without compensation and… Continue reading Buthelezi and land expropriation
ANC and Communism in South Africa
MANDELA - A N C is a liberal MOVEMENT - SACP (communism party is part of the ANC. Black Communists work within their own parties. Congres Alliance. * MANDELA The SACP was somewhat more effusive, declaring in a December 5 statement: “At his arrest in August 1962, Nelson Mandela was not only a member… Continue reading ANC and Communism in South Africa
South Africa: Traditional leaders
Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc. BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela? Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders
Segregasie – “Apartheid”
Daar was nog altyd segregasie ("apartheid") in Afrika - dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente. Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede. Verwoerd het reservate ge-erf - dit was reeds… Continue reading Segregasie – “Apartheid”
Bophuthatswana Homeland (SA)
Daar is heelwat inligting oor Tuislande en Trustgebiede oor die besonderse en verskillende area in ons land, wat bygevoeg sal word. Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk. Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat 'n… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Hy hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra. Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Ingonyama Trustgebied (en andere)
Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal. Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers. Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening. Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot die… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
Meer as 'n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservaat/Lokasie gebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was na Mfecane oorloë aan swart etniese groepe deur die Britse kroon toegeken en beheer. Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede. Dit is die… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate
Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie. Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale. Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture