South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Advertisements

Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) genoem.  David Cameron klink eerder paniekbevange op sy ouderdom of is dit dalk stof tot nadenke na die Anglo Boere oorloë?   Ons voorouers… Continue reading Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Human Rights Whites/Menseregte – blankes

SKENDING VAN MENSEREGTE:  BLANKE SUID-AFRIKANERS (AFRIKANERS-BOERS) Dit gebeur heelwat dat daar gesprekke is rondom skending en vernietiging van menseregte.  Verkragting, swart bemagtiging en onteiening is internasionale misdade.   Die vraag is, hoe ver is daar regtig ernstige oortredings soos verkragting, moorde - wat eenvoudig onopgelos bly.  Sommige kom skotvry omdat die polisie nie hul werk doen… Continue reading Human Rights Whites/Menseregte – blankes

Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994.  Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is.  Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering

Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde.   Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering