Vroue inspirasie – Women inspiration

Elkeen van ons, vroulik, manlik, kind en volwassene, het 'n ander siening oor inspirasie, veral met die oë gerig persoonlike ervaring wat hul dryfveer is vir 'n beter toekoms.  Inspirasie vir geleerdheid en ervaring is belangrik vir enige persoon se ontwikkeling en toekoms.  Sonder kennis en die nodige ervaring is ons egter magteloos.  Elkeen geregtig… Continue reading Vroue inspirasie – Women inspiration

16 Desember 1838 GELOFTE

Wat al hierdie dinge voorafgegaan het, was die Trek uit die Kaap uit, en dit het heelwat Trekkers geraak omdat hulle nie onder die Britse koloniale regering wou staan nie.  Van die trekkers het binneland inbeweeg vanaf 1835-en later,  om grond te kry wat nie bewoonbaar was nie.  Dit is inderdaad ook so dat heelwat… Continue reading 16 Desember 1838 GELOFTE