Onderstebo – Upside down

Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale.   Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar.  Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na 'n "reënboognasie" te verander.   Daar was nog nooit… Continue reading Onderstebo – Upside down

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)

Emily Hobhouse wrote:   "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse,  was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)