National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. Stem vir 'n volksparty - stem vir vryheid vir ons volk - vir menseregte skendings - vir ons eie onafhanklike gebied - vir oorlewing - vir veiligheid… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Advertisements

Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm.   Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Front nasionaal : Mandaat

Stem in 2019 vir 'n mandaat vir selfbeskikking vir Front Nasionaal op Nasionale vlak van regering,  sodat ons 'n groot genoeg mandaat kan verkry vir eie gebiede en onafhanklikheid.  Hoe groter die wilskrag vir 'n eie gebied hoe beter vir ons op die langtermyn in gebiede waartoe ons 'n internasionale reg het. IN ONS GESKIEDENIS… Continue reading Front nasionaal : Mandaat

Agri SA and land expropriation

  Agri, which incorporates Die Boer / The Farmer, is Agri SA's bi-monthly magazine.   The magazine provides background information on policies, legislation and programs of interest to farmers.    It also provides advice, expansion and news on current events to more than 29 000 farmers who are members of Agri SA through the respective affiliates. … Continue reading Agri SA and land expropriation

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Onderstebo – Upside down

Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale.   Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar.  Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na 'n "reënboognasie" te verander.   Daar was nog nooit… Continue reading Onderstebo – Upside down

Ramaphosa: Land restitution NCOP

Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955.  Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP