Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Ramaphosa sages

Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle.  Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur.   Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei.  Moet nie uit… Continue reading Ramaphosa sages

South African and world “tsunami”s

* An observation of all the corruptions, captures, crime and killings are that different countries, their governments and some organisations are all sinking ships.    It will end up in a huge tsunami all over.     There is no such thing as 'global warming' or the endless pollution problems, it is man-made and state captures,… Continue reading South African and world “tsunami”s

Gold and money – SA and … Goud en geld

* Verseker is ons almal siek en sat, moeg vir die misdaad en diskriminerende wetgewings wat gebruik word om hulself te verryk.  Wie word almal gebruik in hierdie korrupsie sindikate, finansiers om ons land so te vernietig?    Dit het verseker voor 1990 begin.   Vind meer uit wie is Fanie Fondse en wat hy doen/gedoen… Continue reading Gold and money – SA and … Goud en geld

Ramaphosa about ‘corruption’

Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind.   Hoekom is niemand regtig vervolg nie?   Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer.   Presidente benoem die regters.    Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis.  Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’

Ramaphosa 2018 CFR

’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman.   Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR

George Soros mauled as terrorist for China

Volgens berigte word George Soros as 'terroris' beskou deur die Chinese leier (of word hy eerder beskou as deel van hulle?).  Hulle is albei op dieselfde blad en tafel.  Daar is egter baie dinge wat op eie bodem plaasvind wat nie sin maak nie.  China is bewus hoeveel Soros in Afrika bedrywig is (en andersom),… Continue reading George Soros mauled as terrorist for China