Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

  Hulle weet presies wat hulle doen al kom hulle voor of hulle niks weet nie - hulle steel daagliks krag, en ons sit met die beurtkrag en skade aan toerusting.  Hulle word ook bygestaan deur sindikate wat in Suid-Afrika bly en werksaam is.  Hierdie donker prentjie is meestal immigrante en ook onwettiges wat van… Continue reading Eskom – diefstal en onwettige kragdrade

Advertisements

Eskom – Sindikate – syndicates

Wanneer iemand in jou eie geledere met soveel geld werk en buiten hul eie salaris opstoot en nog meer as R20000 verdien vir hierdie onwettige konneksies, is dit 'n skreiende skande dat daar so openlik vir ons  70 miljoen burgers gelieg word.   Ons as belastingbetalers moet van elke sent rekenskap gee - maar hierdie sindikate… Continue reading Eskom – Sindikate – syndicates

Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

Verseker word daar nie beurtkrag op hulle toegepas nie - en moet ons die belastingbetalers daarvoor opdok.  'n Skreiende skande, dat daar oor die 40-50 miljoen onwettiges en immigrante in hierdie land woon en gratis bly, ook krag steel vanaf landpale en vir niks betaal nie.    En steeds word hulle in die land ingebring… Continue reading Onwettiges EN korrupsie by Eskom – sindikate (syndicates)

National debt of SA 18 March 2019

Our national debt just went through the R3 trillion mark today. Each man,woman and child owes R55 276 000! Our interest we pay is now R170bn per annum. Stem vir 'n volksparty - stem vir vryheid vir ons volk - vir menseregte skendings - vir ons eie onafhanklike gebied - vir oorlewing - vir veiligheid… Continue reading National debt of SA 18 March 2019

Load shedding – Sabotasie en vernietiging

"Beurtkrag" is net so 'n geskepte woord as "reënboognasie".  Ons elektrisiteit word gekaap en met opset van ons weggehou - toevallig so voor die verkiesing om mense te manipuleer en te saboteer.   Dit wat ons vandag verhoed om aan te gaan in huishoudings en besighede is niks anders as sabotasie van al ons krag-eindverbruikers nie. … Continue reading Load shedding – Sabotasie en vernietiging